Mamma (Met Nicholis Louw)-Kurt Darren
DOLBY 杜比全景声 下载
臻品母带 下载
臻品全景声 下载
臻品音质
HIRES Hi-Res 下载
FLAC 无损flac 百度云网盘下载
APE 无损ape 格式下载
320MP3 极高mp3 歌曲下载
128MP3 标准mp3 百度网盘下载
192OGG 较高ogg 下载
192AAC 较高aac 下载
96AAC 标准aac 百度云下载
Loading...
TXT Mamma (Met Nicholis Louw)-Kurt Darren 文本歌词
Mamma (Met Nicholis Louw) - Kurt Darren
Mamma dankie vir wie ek is
Dankie vir wat ek nooit sal wees
Daar's baie wat ek graag wou sê
As ek vergeet
Vergewe my
Mamma jy was nog altyd daar
Jy't my geleer jy't my bewaar
As ek my lewe oor kan kry
Wens ek Ma
's daar by my daar by my
En ek weet jy't gedroom
En ek weet jy't geglo
En ek’s jammer ek was nie
altyd onder jou oë
Maar ek is waar ek is want
Ma't my gely
Ek mis jou ek mis jou
Mamma miskien was ek verkeerd
Jou trane sal ek nooit vergeet
Vandag wil ek net jammer sê
Ek's lief vir jou
Vergewe my vergewe my
En ek weet jy't gedroom
En ek weet jy't geglo
En ek’s jammer ek was nie
altyd onder jou oë
Maar ek is waar ek is want
Ma't my gely
Ek mis jou ek mis jou
Ma' mis jou ek mis jou
Mamma ek hoop jy's trots op my
Ek hoop vandag maak ek jou bly
As ek my lewe oor kan kry
Wens ek Ma
's daar by my
's daar by my
Want ek weet jy't geglo
saam my gedroom
Hierdie lied is net vir jou Mamma
Mamma (Met Nicholis Louw)-Kurt Darren 推荐歌曲
Vat My Maak My Joune专辑下载
(2005-09-30)