By Jesus Se Voete-Juanita Du Plessis
DOLBY 杜比全景声 下载
臻品母带 下载
臻品全景声 下载
臻品音质
HIRES Hi-Res 下载
FLAC 无损flac 百度云网盘下载
APE 无损ape 格式下载
320MP3 极高mp3 歌曲下载
128MP3 标准mp3 百度网盘下载
192OGG 较高ogg 下载
192AAC 较高aac 下载
96AAC 标准aac 百度云下载
Loading...
TXT By Jesus Se Voete-Juanita Du Plessis 文本歌词
By Jesus Se Voete - Juanita Du Plessis
Ek wens ek kon die pyn vir jou dra
Ek wens ek kon jou seerkry wegvat
Ek wens ek kon al jou vrae antwoord
Ek wens ek kon die wêreld vir jou gee
Maar ek is net 'n mens
En ek is magteloos
Hier op my knieë
Is my gebed
Ek lê jou by Jesus se voete neer
Hy ken jou vrese jou twyfel al jou seer
Hy bring lewe en vrede in jou hart
Hy sal jou vashou hy sal jou nooit verlaat nie
Hy's altyd by jou al maak niks vir jou sin nie
Ek lê jou ek lê jou
By Jesus se voete neer
Dit breek my hart om jou so te sien
Ek weet dat jy dit nooit verdien
Maar vir elke traan wat jy huil huil ek myne
En dan bring ek jou net weer tot voor die troon
So as jy alleen en bang in die donker lê en wag
Onthou my woorde
Want dis sy belofte
Ek lê jou by Jesus se voete neer
Hy ken jou vrese jou twyfel al jou seer
Hy bring lewe en vrede in jou hart
Hy sal jou vashou hy sal jou nooit verlaat nie
Hy's altyd by jou al maak niks vir jou sin nie
Ek lê jou ek lê jou
By Jesus se voete neer
Hy ken jou vrese jou twyfel al jou seer
Hy bring lewe en vrede in jou hart
Ek lê jou ek lê jou
By Jesus se voete neer
By Jesus se voete neer
By Jesus se voete neer
By Jesus Se Voete-Juanita Du Plessis 推荐歌曲
Vlieg Hoog专辑下载
(2008-06-01)