Somerkersfees-Jannie Du Toit

歌手 : Jannie Du Toit
专辑 : Diepverlange
语种 : 法语
时长 : 03:07

DOLBY 杜比全景声 下载

臻品母带 下载

臻品全景声 下载

臻品音质

HIRES Hi-Res 下载

FLAC 无损flac 百度云网盘下载

APE 无损ape 格式下载

320MP3 极高mp3 歌曲下载

128MP3 标准mp3 百度网盘下载

192OGG 较高ogg 下载

192AAC 较高aac 下载

96AAC 标准aac 百度云下载

Loading...

TXT Somerkersfees-Jannie Du Toit 文本歌词

Somerkersfees - Jannie Du Toit
Welkom o stille nag van vrede
Onder die suiderkruis
Wyl stemme uit die ou verlede
Oor sterrehemel ruis
Kerfees kom Kersfees kom
Gee aan God die eer
Skenk ons 'n helder Somerkersfees
In hierdie land o Heer
Hoor jy h** sag die klokke beier
In eeue oue taal
Kyk selfs die nagtelike swye
Vertel die ou verhaal
Kerfees kom Kersfees kom
Gee aan God die eer
Skenk ons 'n helder Somerkersfees
In hierdie land o Heer
Voel jy ook nou sy warm liefde
As ond die dag gedenk
Toe Hy sy Seun aan ons gegee het
Ons grootste kersgeskenk
Kerfees kom Kersfees kom
Gee aan God die eer
Skenk ons 'n helder Somerkersfees
In hierdie land o Heer