Met Jou In My Lewe-Andre Schwartz

歌手 : Andre Schwartz
专辑 : Jy Sê Dis Verby
语种 : 其他
时长 : 03:51

DOLBY 杜比全景声 下载

臻品母带 下载

臻品全景声 下载

臻品音质

HIRES Hi-Res 下载

FLAC 无损flac 百度云网盘下载

APE 无损ape 格式下载

320MP3 极高mp3 歌曲下载

128MP3 标准mp3 百度网盘下载

192OGG 较高ogg 下载

192AAC 较高aac 下载

96AAC 标准aac 百度云下载

Loading...

TXT Met Jou In My Lewe-Andre Schwartz 文本歌词

Met Jou In My Lewe (带我乘帆起航) - Andre Schwartz
Written by:Jean Frankfurter/Irma Holder/Etienne Puren
Het jy dit dan nooit ooit geweet nie
Hoe ek oor jou voel
Ek wil dit nooit aan jou wys nie
Jy was altyd so koel
Maar vanaand toe ek jou in die deur sien
Was daar iets weerloos in jou
Dis toe dat ek weet
Ek sal jou altyd
Altyd hier hou
Met jou in my lewe
Kan ek so veel vermag
Dis die aand van die oujaar
Dat ek toe geweet het ek vir jou sal wag
Met jou in my lewe
Behoort die wê reld aan my
Die toekoms is ons s'n
Weg is die verlede
Jy sal altyd hier bly
Vanaand vanaand is jy myne
Vergeet die mense om ons
Jy hoef glad nie te praat nie
Jou oë sê tog meer
Hoe kan ek dit aan jou verduidelik
Die vreugde hier in my
Hier in my arms sal jy vir ewig bly
Met jou in my lewe
Kan ek so veel vermag
Dis die aand van die oujaar
Dat ek toe geweet het ek vir jou sal wag
Met jou in my lewe
Behoort die wê reld aan my
Die toekoms is ons s'n
Weg is die verlede
Jy sal altyd hier bly
Sonder jou hier by my
Met tyd was ek alleen
Tog kon ek die liefde weer terug wen
Want hier is jy
Met jou in my lewe
Kan ek so veel vermag
Dis die aand van die oujaar
Dat ek toe geweet het ek vir jou sal wag
Met jou in my lewe
Behoort die wê reld aan my
Die toekoms is ons s'n
Weg is die verlede
Jy sal altyd hier bly
Met jou in my lewe
Kan ek so veel vermag
Dis die aand van die oujaar
Dat ek toe geweet het ek vir jou sal wag
Met jou in my lewe
Behoor die wê reld aan my
Die toekoms is ons s'n
Weg is die verlede
Jy sal altyd hier bly