Hello Hello-Charlize Berg
DOLBY 杜比全景声 下载
臻品母带 下载
臻品全景声 下载
臻品音质
HIRES Hi-Res 下载
FLAC 无损flac 百度云网盘下载
APE 无损ape 格式下载
320MP3 极高mp3 歌曲下载
128MP3 标准mp3 百度网盘下载
192OGG 较高ogg 下载
192AAC 较高aac 下载
96AAC 标准aac 百度云下载
Loading...
TXT Hello Hello-Charlize Berg 文本歌词
Hello...
Hier is dit nou ons staan alweer voor n sad goodbye
Gee my n soen n laaste soen voor die wiele draai.
Ek wens ek en jy kon net nog n rukkie langer bly.
Jy weet ek soek ek soek jou altyd naby my. (ek mis jou)
As j wakker word bel jy my
hello hello
sê jy is lief vir my
ek sal my nag begin saam met jou
ek mis jou
As ek wakker word voor jy bel
hello hello
sal ek die tyd aftel kan nie wag om jou stem weer te hoor
ek mis jou
ohh ohhh
oh ohhhh
hello
oh ohhh
oh ohhh
hello ...hello
Hoelank gaan ek moet wag voor jy my weer styf vas hou
Jy sal nie glo hoe baie ek klaar verlang na jou
Kyk op jou foon daars iets spesiaals vir jou vanaand
jy weet dit is net jy wat die flam in my laat brand
(Ek mis jou)
As j wakker word bel jy my
hello hello
sê jy is lief vir my
ek sal my nag begin saam met jou
ek mis jou
As ek wakker word voor jy bel
hello hello
sal ek die tyd aftel kan nie wag om jou stem weer te hoor
ek mis jou
ohh ohhh
oh ohhhh
hello
oh ohhh
oh ohhh
hello
Hello hello hello stuur ek vir jou
hello hello hello nog n soen wat jy onthou
Ek mis jou
hello hello hello stuur ek vir jou
hello hello hello nog n soen wat jy onthou
Ek mis jou
As j wakker word bel jy my
hello hello
sê jy is lief vir my
ek sal my nag begin saam met jou
ek mis jou
As ek wakker word voor jy bel
hello hello
sal ek die tyd aftel kan nie wag om jou stem weer te hoor
ek mis jou
ohh ohhh
oh ohhhh
hello
oh ohhh
oh ohhh
hello ...hello
Hello Hello-Charlize Berg 推荐歌曲
n Spesiale Aand Met Charlize Berg专辑下载
(2013-12-02)