Dis Daai 20 Minute-Heinz Winckler
DOLBY 杜比全景声 下载
臻品母带 下载
臻品全景声 下载
臻品音质
HIRES Hi-Res 下载
FLAC 无损flac 百度云网盘下载
APE 无损ape 格式下载
320MP3 极高mp3 歌曲下载
128MP3 标准mp3 百度网盘下载
192OGG 较高ogg 下载
192AAC 较高aac 下载
96AAC 标准aac 百度云下载
Loading...
TXT Dis Daai 20 Minute-Heinz Winckler 文本歌词
Dis Daai 20 Minute - Heinz Winckler
Written by : Heinz Winckler/Don Kelly/Marc Brendon/Alette Winckler
Die lang pad huistoe le nog voor
Ek kon jou verlange op jou voice mail hoor
Ek weet dis laat
Baby lekker slaap xoxo
Ek sal jou met n soen kom wakker maak
Uhmm mmm mmm
Al waaraan ek kan dink
Jaa al waaraan ek kan dinnnkkk
Dis daai 20 minute voor ons op moet staan
Dis daai wakker word oomblik
Net ons 2 saam
Ons le en kyk na mekaar
Daai stop voor die storm
Kan die heel aand na jou staar
Dis daai 20 minute voor die weker lawaai
Dis jou wakker word oe wat jou droom verraai
Net nog 1 minuut
Daai stop voor die storm
Speel n oomblik of 2
Ek wag vir die liggies
Van die stad
Die maan se strale
Verlig die kronkelpad
Sing saam met die songs op die radio
En elke woord laat my dink aan my en jou
Al waaraan ek kan dink
Jaa al waaraan ek kan diiinnnnnkkkkk
Dis daai 20 minute voor ons op moet staan
Dis daai wakker word oomblik
Net ons 2 saam
Ons le en kyk na mekaar
Daai stop voor die storm
Kan die heel aand na joi staar
Dis daai 20 minute voor die weker lawaai
Dis jou wakker word oe wat jou droom verraai
Net nog n minuut
Daai stop voor die storm
Speel n oomblik of 2
15 km voor ek langs jou le
Voor inkruip tyd
En ek die deur toe sluit
10 minute is wat die gps se
En gaan ons twee
Lepel le
Dis daai wakker word oomblik
Net ons twee saam
Ons le en kyk na mekaar
Daai stop voor die storm
Ek kan die heel aand na jou staar
Dis daai 20 minute voor die weker lawaai
Dis jou wakker word oe wat jou droom verraai
Net nog n minuut
Daai stop voor die storm
Teen n oomblik of 2
Dis deur n oomblik
N oomblik
N oomblik of 2
Dis Daai 20 Minute-Heinz Winckler 推荐歌曲
n Spesiale Aand Met, Heinz Winckler专辑下载
(2013-11-11)