Net vir My-Nicholis Louw
DOLBY 杜比全景声 下载
臻品母带 下载
臻品全景声 下载
臻品音质
HIRES Hi-Res 下载
FLAC 无损flac 百度云网盘下载
APE 无损ape 格式下载
320MP3 极高mp3 歌曲下载
128MP3 标准mp3 百度网盘下载
192OGG 较高ogg 下载
192AAC 较高aac 下载
96AAC 标准aac 百度云下载
Loading...
TXT Net vir My-Nicholis Louw 文本歌词
Net vir My - Nicholis Louw
Swaar moes U heeldag dra
Aan U 'n kruis gegee
U't nooit gekla of vra
Wat sal verligting gee
Die doringkroon gedra
Die skare tart en skree
Verdra dit tree vir tree
Gekreun en meegegee
Steeds moes U verder dra
Niemand het omgegee
U't hul vergewe ja
Al het U niks oortree
Sou hul die vrees gewaar
Toe spykers deur U breek
Die plek is Golgota
Waar U die laaste woorde skree
Ek loof U naam o Heer
Die lyding en die seer
Wat U moes deurmaak
Vir my
Ek buig nou voor U neer
En bring U alle eer
Want U het gesterf
Net vir my
U het weer opgestaan
U het die dood oorwin
Na die hemel opgevaar
Waar engelkore sing
Die lyding is verby
U het my plek berei
Om vir altyd te bly
Daar is 'n plek langs U vir my
Ek loof U naam o Heer
Die lyding en die seer
Wat U moes deurmaak
Vir my
Ek buig nou voor U neer
En bring U alle eer
Want U het gesterf
Net vir my
Ek loof U naam o Heer
Die lyding en die seer
Wat U moes deurmaak
Vir my
Ek buig nou voor U neer
En bring U alle eer
Want U het gesterf
Net vir my
Net vir My-Nicholis Louw 推荐歌曲
Vergeet En Vergewe专辑下载
(2008-07-25)