In Die Huis Waar Stilte Woon-Adam Tas
DOLBY 杜比全景声 下载
臻品母带 下载
臻品全景声 下载
臻品音质
HIRES Hi-Res 下载
FLAC 无损flac 百度云网盘下载
APE 无损ape 格式下载
320MP3 极高mp3 歌曲下载
128MP3 标准mp3 百度网盘下载
192OGG 较高ogg 下载
192AAC 较高aac 下载
96AAC 标准aac 百度云下载
Loading...
TXT In Die Huis Waar Stilte Woon-Adam Tas 文本歌词
In Die Huis Waar Stilte Woon - Adam Tas
Written by:Adam Tas/Kobus Bezuidenhout
En hyt gewoon op n plaas duskant senekal
Dit was n veë plaas met 'n mooi opstal
En dis moeilik om te glo
Dis die huis waar stilte woon
En die kamers se ruit is steeds gebreek
Daar waar n kant gordyn sy tong uitsteek
Die skerwe nog op die plankvloer le
In die huis waar stilte woon
Sy was sy vrou sy vriend sy lover
En hyt haar lief soos geen ander
O en sy was die ma wat sy kinders moes dra
Sy was sy vrou sy vriend en sy lover
Hy se my baby ek trap n bloedspoor tot hier voor ons agterdeur
En voor ons god se altaar-skaaf ek nou my kniee deur
En hy het haar gekry op die plaas se stoep
Haar arms en haar bene was vol bloed
Hyt haar vas gedruk en nog asem in haar lyf gesoek
Sy was sy vrou sy vriend sy lover
En hyt haar lief soos geen ander
O en sy was die ma wat sy kinders moes dra
Sy was sy vrou sy vriend en sy lover
En hy strooi haar as in n bloedrivier
Spoel tot op strande ver van hier
Sodat haar siel kan woon in n sandkasteel
En die kinders heel dag hul ma kan speel
En laat wilde rose deur sy geraamtes rank
Oggend mis
Sodat vlinders vlugtig sitplek vind
Op die plekke waar hy stukkend is
Sy was sy vrou sy vriend sy lover
En hyt haar lief soos geen ander
O en sy was die ma wat sy kinders moes dra
Sy was sy vrou sy vriend en sy lover
Maar dis asof sy deur hom na die donker kyk
In Die Huis Waar Stilte Woon-Adam Tas 推荐歌曲
'n Spesiale Aand Met Adam Tas专辑下载
(2013-11-18)