Onthou Sal Ek Onthou-Elizma Theron

歌手 : Elizma Theron
专辑 : Op Pad Na Jou
语种 : 纯音乐
时长 : 03:08

DOLBY 杜比全景声 下载

臻品母带 下载

臻品全景声 下载

臻品音质

HIRES Hi-Res 下载

FLAC 无损flac 百度云网盘下载

APE 无损ape 格式下载

320MP3 极高mp3 歌曲下载

128MP3 标准mp3 百度网盘下载

192OGG 较高ogg 下载

192AAC 较高aac 下载

96AAC 标准aac 百度云下载

Loading...

TXT Onthou Sal Ek Onthou-Elizma Theron 文本歌词

Onthou Sal Ek Onthou - Elizma Theron
Written by:Elizma Theron/Johan Oberholzer
Dra my oor die drempel van jou hart
Daar's note in jou lag wat my nou vat
Jou woorde krap die wonde van my seer
Ek is die teiken jy is die geweer
Jy draai my om die pinkie van jou hand
Daar's spore in my hart se sagte sand
Jou kyke soek die krake van verweer
Ek is die grondpad jy is die verkeer
Verdrink my in die blou van jou oë
Versmoor my met die asem van jou mond
Red my met die arms van jou
Vashou maar onthou ek sal onthou
Onthou sal ek onthou
Onthou sal ek onthou
Jy trek my om die sirkels van jou oë
Daar's woorde wat my weer in jou laat glo
Jou hande raak my sag maar maak nog seer
Ek is die sonlig jy is die bewolkte weer
Verdrink my in die blou van jou oë
Versmoor my met die asem van jou mond
Red my met die arms van jou vashou maar onthou ek sal onthou
Onthou sal ek onthou
Onthou sal ek onthou
Jy draai my om die pinkie van jou hand
Daar's spore in my hart se sagte sand
Jou kyke soek die krake van verweer
Ek is die grondpad jy is die verkeer
Verdrink my in die blou van jou oë
Versmoor my met die asem van jou mond
Red my met die arms van jou
Vashou maar onthou ek sal onthou
Onthou sal ek onthou
Onthou sal ek onthou
Onthou sal ek onthou