My Hart Het Klaar Besluit-David Fourie/Monique

歌手 : David Fourie / Monique
专辑 : Die Eerste Dekade
语种 : 纯音乐
时长 : 02:57

DOLBY 杜比全景声 下载

臻品母带 下载

臻品全景声 下载

臻品音质

HIRES Hi-Res 下载

FLAC 无损flac 百度云网盘下载

APE 无损ape 格式下载

320MP3 极高mp3 歌曲下载

128MP3 标准mp3 百度网盘下载

192OGG 较高ogg 下载

192AAC 较高aac 下载

96AAC 标准aac 百度云下载

Loading...

TXT My Hart Het Klaar Besluit-David Fourie/Monique 文本歌词

written by:stefan örn/sandra bjurman/david fourie
bly net hier
bly net hier vanaand
tot dit lig is
ek't jou nodig
my lief ek tel elke uur
en ek tel sekondes af
tot ek terug is
ek kan nie my ly beheer
ek kan nie help wat gebeur
ek kan nie my liefde keer nie
my hart het klaar besluit
ek kan nie help dat ek weet
ek kan nie jou gesig vergeet nie
my hart het klaar besluit
voel jou hier
voel jou hier in my hart
elke oomblik
die
so lank jy onthou dat elke liewe uur
ek het jou nodig
so nodig
ek kan nie my ly beheer
ek kan nie help wat gebeur
ek kan nie my liefde keer nie
my hart het klaar besluit
ek kan nie help dat ek weet
ek kan nie jou gesig vergeet nie
my hart het klaar besluit
o wat ek nie vir jou sal doen
my laaste asem om jou te soen
om jou te soen
ek kan nie my ly beheer
ek kan nie help wat gebeur
ek kan nie my liefde keer nie
my hart het klaar besluit
ek kan nie help dat ek weet
ek kan nie jou gesig vergeet nie
my hart het klaar besluit
wat my hart
wat my hart het klaar
my hart het klaar besluit
oh oh
my hart het klaar besluit