Koning van Harte-Ray Dylan

歌手 : Ray Dylan
专辑 : Verskietende Sterre
语种 : 纯音乐
时长 : 03:52

DOLBY 杜比全景声 下载

臻品母带 下载

臻品全景声 下载

臻品音质

HIRES Hi-Res 下载

FLAC 无损flac 百度云网盘下载

APE 无损ape 格式下载

320MP3 极高mp3 歌曲下载

128MP3 标准mp3 百度网盘下载

192OGG 较高ogg 下载

192AAC 较高aac 下载

96AAC 标准aac 百度云下载

Loading...

TXT Koning van Harte-Ray Dylan 文本歌词

Koning van Harte (Live) - Ray Dylan
Written by:Ray Dylan/Don Kelly/Marc Brendon/Niel Schoombee
Is dit luck is dit timing wat teen my tel
Om te kry daardie een wat my hart laat smelt
Ek's gemaak vir 'n paar twee is meer as een
En ek speel hierdie hand want ek soek die een
Ek's is jou koning van harte
Ek soek deur al die kaarte
Daar is twee van soort ek soek 'n hart wat by myne hoort
Ek's is jou koning van harte ek speel die hoogste kaarte
Met geluk aan my kant koningin wys vir my jou hand
Of ek vat of ek gee ek wil weer probeer
Deur die lag die verloor en selfs bietjie seer
Want ek weet wat gaan kom gaan amazing wees
Om te wen met 'n hart wat my kaarte kan lees
Ek's is jou koning van harte
Ek soek deur al die kaarte
Daar is twee van soort ek soek 'n hart wat by myne hoort
Ek's is jou koning van harte ek speel die hoogste kaarte
Met geluk aan my kant koningin wys my jou hand
Vat 'n kans om die spel met my hart te speel
Met die hoop jou kaarte word vir my gedeel
Geluk breek elke reë l
Oh ho
Vat 'n kans om die spel met my hart te speel
Met die hoop jou kaarte word vir my gedeel
Geluk breek elke reë l
Ek's is jou koning van harte
Ek soek deur al die kaarte
Daar's twee van soort ek soek 'n hart wat by myne hoort
Ek's is jou koning van harte ek speel die hoogste kaarte
Met geluk aan my kant koningin wys my jou hand
Met geluk aan my kant koningin wys my jou hand