Liza se Klavier-Dozi

歌手 : Dozi
专辑 : Op Aanvraag...
语种 : 英语
时长 : 04:17

DOLBY 杜比全景声 下载

臻品母带 下载

臻品全景声 下载

臻品音质

HIRES Hi-Res 下载

FLAC 无损flac 百度云网盘下载

APE 无损ape 格式下载

320MP3 极高mp3 歌曲下载

128MP3 标准mp3 百度网盘下载

192OGG 较高ogg 下载

192AAC 较高aac 下载

96AAC 标准aac 百度云下载

Loading...

TXT Liza se Klavier-Dozi 文本歌词

Liza se Klavier - Dozi
Ek het 'n vriendin ver by die blou see
Teen die hang van tafelberg as die son sak speel
Sy die mooiste melodiëe
Haar vingers ken die pad opgesluit in wit en swart
Die klavier se grootste vreugde hartseer en
Verlange verstaan die
Hart se diepste smart
Ja die hele wereld word stil
En luister in die
Donker uur
Na die naggeluide van lisa se klavier
Ja die hele wereld word stil en luister in die
Donker uur
Na die naggeluide van lisa se klavier
Ek staan op haar balkon ek drink haar appelkoostee
Kyk uit na kaapstad in die nag die liggies en
Die swart swart see
Ja die hele wereld word stil en luister in die
Donker uur
Na die naggeluide van lisa se klavier
Ja die hele wereld word stil en luister in die
Donker uur
Na die naggeluide van lisa se klavier
En onder op die sypaadjie sien ek die bergie en
Sy maat
Staan op en opkyk ver na bo vannuit die vullis
Van oranjestraat
Hul ken al lank die klanke wat uit haar woonstel
Stroom
Lank na twaalf met die deure oop al moan die
Bure ookal hoe
Word lisa elke boemelaar se droom
Ja die hele wereld word stil en luister in die
Donker uur
Na die naggeluide van lisa se klavier
Ja die hele wereld word stil en luister in die
Donker uur
Na die naggeluide van lisa se klavier