Kyk Noord-Fokofpolisiekar

歌手 : Fokofpolisiekar
语种 : 英语
时长 : 03:02

DOLBY 杜比全景声 下载

臻品母带 下载

臻品全景声 下载

臻品音质

HIRES Hi-Res 下载

FLAC 无损flac 百度云网盘下载

APE 无损ape 格式下载

320MP3 极高mp3 歌曲下载

128MP3 标准mp3 百度网盘下载

192OGG 较高ogg 下载

192AAC 较高aac 下载

96AAC 标准aac 百度云下载

Loading...

TXT Kyk Noord-Fokofpolisiekar 文本歌词

Kyk Noord - Fokofpolisiekar
Dis als te vergeefs
Hoe meer ek daaroor dink
Hoe meer moet ek vergeet
Daar's net een ry spore
Dis redelik vanselfsprekend
Maar daar's sand tussen my tone
Dis al wat ek benodig
Die vars lug in Desember
En die wind deur die bome
Nou fok ek net voort
Ek verbeel my ek kan op
Water loop'n Vlietende plato
Die helderheid van jeug verloor
Ek's 'n agtergeblewene
Op die grasvelde van my kinderdae
Hier is daar geen vuiste
'N Voortbestaan is al wat ek vra
Ek staan 'n swerwerskans
Die kilometers lag en my gesig dra die lyne
Nou fok ek net voort
Ek verbeel my ek kan op water loop
'N Vlietende plato
Die helderheid van jeug verloor
Hou net stil
Die mes sny al hoe dieper
Hoe harder jy spartel
Tyd sal jou vergewe
Ek weet die dood gaan my vind
Nou fok ek net voort
Ek verbeel my ek kan op water loop
'N Vlietende plato
Die helderheid van jeug verloor
Ek weet die dood gaan my vind
Ek weet die dood gaan my vind
Ek weet die dood gaan my vind
Ek weet die dood gaan my vind