Rebel En Rats-Kurt Darren

歌手 : Kurt Darren
专辑 : Seerower
语种 : 其他
时长 : 04:02

DOLBY 杜比全景声 下载

臻品母带 下载

臻品全景声 下载

臻品音质

HIRES Hi-Res 下载

FLAC 无损flac 百度云网盘下载

APE 无损ape 格式下载

320MP3 极高mp3 歌曲下载

128MP3 标准mp3 百度网盘下载

192OGG 较高ogg 下载

192AAC 较高aac 下载

96AAC 标准aac 百度云下载

Loading...

TXT Rebel En Rats-Kurt Darren 文本歌词

Rebel En Rats - Kurt Darren
Written by:Kurt Darren/Emil Struwig
Saam in 'n span
Net soos een man
Deur strate geloop
Want ons weet ons kan
Jong manne in ons glorie
Die girls wou ons nooit glo nie stories gespin
Ons was helde daarin
Soos batman en robin
Deur dik en dun
Rebel en rats
Ons het gewen het die res van ons lewens om te verken
En niemand kan ons keer nie of iets nuuts leer nie
Ons is rebel en rats

Wingman vir altyd
My beste pel saam het ons geval en mekaar opgetel
Jong manne in ons glorie
Niemand wou ons glo nie dinge begin
Met ons harte daarin
Vandag is dit die dinge ja die dinge wat tel
Rebel en rats
Ons het gewen het die res van ons lewens om te verken
En niemand kan ons keer nie of iets nuuts leer nie
Ons is rebel en rats
Rebel en rats
Ons het gewen het die res van ons lewens om te verken
En niemand kan ons keer nie of iets nuuts leer nie
Ons is rebel en rats
Dis ons storie
Dis ons songen uit volle bors sing ons dit saam
As ons paaie in n ander rigting gaan
Gaan ons storie saam