Saggies Praat-Kurt Darren
DOLBY 杜比全景声 下载
臻品母带 下载
臻品全景声 下载
臻品音质
HIRES Hi-Res 下载
FLAC 无损flac 百度云网盘下载
APE 无损ape 格式下载
320MP3 极高mp3 歌曲下载
128MP3 标准mp3 百度网盘下载
192OGG 较高ogg 下载
192AAC 较高aac 下载
96AAC 标准aac 百度云下载
Loading...
TXT Saggies Praat-Kurt Darren 文本歌词
Saggies Praat (轻声细语) - Kurt Darren
Written by:Kurt Darren/Emil Struwig
Sê my moet ek saggies praat
Ek lê al lank hier en wag
Want ek het iets om te vra
En jy lê jou lyfie teen my neer
En voor ek nog kon keer
Is jy vas aan die slaap
En dis jammer ek ist te laat
Ek het iets wat ek jou wil vra
Iets wat ek te lank saam raak
Sê my moet ek saggies praat
Want fluister is mos duiwelsraad
Moet ek dit voluit skreeu
Of is my woorde klaar te laat
Sal ek dit hart opsê
Terwyl jy saggies in my arms lê
Of val my woorde op dowe ore vanaand
Jy is nou of nooit
Ek het jou liewer as ooit
Maar hoe gaan ek dit nou doen
Ek sal jou wakker moet maak met n soen
Sê my moet ek saggies praat
Want fluister is mos duiwelsraad
Moet ek dit voluit skreeu
Of is my woorde klaar te laat
Sal ek dit hart opsê
Terwyl jy saggies in my arms lê
Of val my woorde op dowe ore vanaand
Ek sal jou wakker moet maak met n soen
Sê my moet ek saggies praat
Want fluister is mos duiwelsraad
Moet ek dit voluit skreeu
Of is my woorde klaar te laat
Sal ek dit hart opsê
Terwyl jy saggies in my arms lê
Of val my woorde op dowe ore vanaand
Sê my moet ek saggies praat
Want fluister is mos duiwelsraad
Moet ek dit voluit skreeu
Of is my woorde klaar te laat
Sal ek dit hart opsê
Terwyl jy saggies in my arms lê
Of val my woorde op dowe ore vanaand