Die Hemel Treur-Ray Dylan
DOLBY 杜比全景声 下载
臻品母带 下载
臻品全景声 下载
臻品音质
HIRES Hi-Res 下载
FLAC 无损flac 百度云网盘下载
APE 无损ape 格式下载
320MP3 极高mp3 歌曲下载
128MP3 标准mp3 百度网盘下载
192OGG 较高ogg 下载
192AAC 较高aac 下载
96AAC 标准aac 百度云下载
Loading...
TXT Die Hemel Treur-Ray Dylan 文本歌词
Die Hemel Treur - Ray Dylan
Written by:Tony Hendrik/Bernd Meinunger
Hier sit ek weer ek gaan my nuwe pick up line probeer
Toe stap sy in ek het nog nooit so mooi poppie gesien
Sy kyk toe vir my niks kan my nou keer
Ek loop oor na haar en dis toe ek sê
Die hemel treur n engel is weg
Jy is te mooi om n mens te wees
Nou wonder ek kan jy my sê
Wat op aarde gaan nou gebeur
Die hemel treur n engel is hier
Jy maak die lekkerkry in my wakker
Ek kan nie meer ek's finish en klaar
As ek jou het laat ek jou nooit weer gaan nie
Tot die hemel op ons neerval
Die hemel treur
Ek's lief vir jou ek besluit dit sommer dadelik hier en nou
Kom vat my hand kom toer met my deur onse hele land
Jy moet net ja sê ek weet ek wil jou hê
Maar jy's in beheer nou sê ek net weer
Die hemel treur n engel is hier
Jy maak die lekkerkry in my wakker
Ek kan nie meer ek's finish en klaar
As ek jou het laat ek jou nooit weer gaan nie
Tot die hemel op ons neerval
Die hemel treur
Die hemel treur n engel is weg
Jy is te mooi om n mens te wees
Die hemel treur n engel is hier
Jy maak die lekkerkry in my wakker
Ek kan nie meer ek's finish en klaar
As ek jou het laat ek jou nooit weer gaan nie
Tot die hemel op ons neerval
Die hemel treur n engel is hier
Jy maak die lekkerkry in my wakker
Ek kan nie meer ek's finish en klaar
As ek jou het laat ek jou nooit weer gaan nie
Tot die hemel op ons neerval
Die hemel treur
Die Hemel Treur-Ray Dylan 推荐歌曲
Hier Binne Klop 'n Boerehart专辑下载
(2014-10-06)