Genade Onbeskryflik Groot-Romanz
DOLBY 杜比全景声 下载
臻品母带 下载
臻品全景声 下载
臻品音质
HIRES Hi-Res 下载
FLAC 无损flac 百度云网盘下载
APE 无损ape 格式下载
320MP3 极高mp3 歌曲下载
128MP3 标准mp3 百度网盘下载
192OGG 较高ogg 下载
192AAC 较高aac 下载
96AAC 标准aac 百度云下载
Loading...
TXT Genade Onbeskryflik Groot-Romanz 文本歌词
Genade Onbeskryflik Groot - Romanz
Written by:Attie van d/John Newton
'Genade onbeskryflik groot
Het u aan my bewys
Verlore seun 'n wegloopkind
Weer in die vaderhuis
Ek is die naam van kind nie werd
Wou self my sake reë l
My lewe kanse tyd en geld
Is nutteloos verspeel
Maar u sien ver oneindig ver
U sien my honger dors
Want toe ek kom my skuld bely
Druk u my aan die bors
Genade onbeskryflik groot
Daar's fees ek is weer tuis
U seun bring my verlore mens
Weer na die vaderhuis
Genade onbeskryflik groot
Het u aan my bewys
Verlore seun 'n wegloopkind
Weer in die vaderhuis
Genade Onbeskryflik Groot-Romanz 推荐歌曲
Bly Getrou专辑下载
(2014-10-06)