Ruiter van die windjie (Remastered)-Heintje Simons
DOLBY 杜比全景声 下载
臻品母带 下载
臻品全景声 下载
臻品音质
HIRES Hi-Res 下载
FLAC 无损flac 百度云网盘下载
APE 无损ape 格式下载
320MP3 极高mp3 歌曲下载
128MP3 标准mp3 百度网盘下载
192OGG 较高ogg 下载
192AAC 较高aac 下载
96AAC 标准aac 百度云下载
Loading...
TXT Ruiter van die windjie (Remastered)-Heintje Simons 文本歌词
Ruiter van die windjie (Remastered) - Heintje Simons
Almal van ons weet hoe vry is die windjie
Ah Ah
As hy waai wil hy waai as hy draai wil
Hy draai die windjie
Oral om ons die gesuis van die windjie
Oh ho
En hy dra aan ons oor die gevoel om weer
Vry te wees
Ruiter van die windjie wil ek bly
Vryer as die voëltjies rondom my
Van verre lande vertel ek
Goue strande en die see
Oo o ruiter van die windjie o so vry
Ewig op jou ruggie wil ek bly
En oral waar jy mag swerwe
Voer jy my ook altyd mee
Saans as ek slaap slaap ek tussen die blare
Ah ah
Deur jou liedjie gesus as jy saggies versteur die blare
Vroeg voor die eerste straal skyn van die môre
Oh ho
Is ons twee weer op reis na die vryheid wat
Vir ons roep
Ruiter van die windjie wil ek bly
Vryer as die voëltjies rondom my
Van verre lande vertel ek
Goue strande en die see
Oo o ruiter van die windjie o so vry
Ewig op jou ruggie wil ek bly
En oral waar jy mag swerwe
Voer jy my ook altyd mee
Ooooo oh ho
Ooooo oh ho
Ruiter van die windjie wil ek bly
Vryer as die voëltjies rondom my
Van verre lande vertel ek
Goue strande en die see
Oo o ruiter van die windjie oh so vry
Ewig op jou ruggie wil ek bly
En oral waar jy mag swerwe
Voer jy my ook altyd mee
En oral waar jy mag swerwe
Voer jy my ook altyd mee
Ruiter van die windjie (Remastered)-Heintje Simons 推荐歌曲
Heintje sing van liefde en verlange (Afrikaans Edition - Remastered)专辑下载
(1976-10-21)