1000 Soene-Ge Korsten

歌手 : Ge Korsten
专辑 : Ge Se 20 Treffers
语种 : 纯音乐
时长 : 03:24

DOLBY 杜比全景声 下载

臻品母带 下载

臻品全景声 下载

臻品音质

HIRES Hi-Res 下载

FLAC 无损flac 百度云网盘下载

APE 无损ape 格式下载

320MP3 极高mp3 歌曲下载

128MP3 标准mp3 百度网盘下载

192OGG 较高ogg 下载

192AAC 较高aac 下载

96AAC 标准aac 百度云下载

Loading...

TXT 1000 Soene-Ge Korsten 文本歌词

1000 Soene - Ge Korsten
Written by:G Korsten
Dit was geen toeval meer
Toe ek jou sien die keer
Die dag daar by die straatkafee
Jy kyk my laggend aan
Toe ek jou daar sien staan
Ek nooi jou vir 'n koppie tee
Toe ek in jou oë kyk
Raak ek skoon van stryk
My kop raak sommer deurmekaar
Dit was my mooiste dag
Toe jy vir my glimlag
Van toe af bymekaar
Met elke roos gee ek jou 'n duisend soene
Jou glimlag gee meer warmte as die son
Geen uur wil ek nog sonder jou bly lewe
Die jare deur is jy my lewensbron
Geen dag meer sonder jou
Dit is wat ek graag wou
In liefde wat nog altyd groei
Dit is wat jy my gee
En diep hier in my leef
Dit is soos 'n roos wat altyd bloei
Jy is so mooi vir my
En maak my hart so bly
In liefde altyd eg en waar
Dit was my mooiste dag
Toe jy vir my glimlag
Van toe af bymekaar
Met elke roos gee ek jou 'n duisend soene
Jou glimlag gee meer warmte as die son
Geen uur wil ek nog sonder jou bly lewe
Die jare deur is jy my lewensbron
Met elke roos gee ek jou 'n duisend soene
Jou glimlag gee meer warmte as die son
Geen uur wil ek nog sonder jou bly lewe
Die jare deur is jy my lewensbron
Die jare deur is jy my lewensbron