Liefling-Ge Korsten
DOLBY 杜比全景声 下载
臻品母带 下载
臻品全景声 下载
臻品音质
HIRES Hi-Res 下载
FLAC 无损flac 百度云网盘下载
APE 无损ape 格式下载
320MP3 极高mp3 歌曲下载
128MP3 标准mp3 百度网盘下载
192OGG 较高ogg 下载
192AAC 较高aac 下载
96AAC 标准aac 百度云下载
Loading...
TXT Liefling-Ge Korsten 文本歌词
Liefling - Ge Korsten
Written by:Toerien
Jy weet
Dat ek nie sonder jou kan bestaan nie
Jy weet
Dat jy ook nie alleen kan bestaan nie
Dit weet jy goed
Liefling kan ons nie maar vergeet en vergewe
Liefling ek kan nie sonder jou verder lewe
Dit weet jy goed
Jy weet
Dat ou herinnerings nooit vergaan nie
Jy weet
Dat niemand ooit in jou plek kan staan
Nie
Dit weet jy goed
Liefling kan ons nie maar vergeet en vergewe
Liefling ek kan nie sonder jou verder lewe
Dit weet jy goed
Nou is die tyd moenie wag
Want ek verlang elke dag
Hier is my hart neem dit nou
Hier is my hart net vir jou
Jy weet
Dat ek nie sonder jou kan bestaan nie
Jy weet
Dat jy ook nie alleen kan bestaan nie
Dit weet jy goed
Liefling kan ons nie maar vergeet en vergewe
Liefling ek kan nie sonder jou verder lewe
Liefling jy weet