Vorhaarnooi-Elvis Blue
DOLBY 杜比全景声 下载
臻品母带 下载
臻品全景声 下载
臻品音质
HIRES Hi-Res 下载
FLAC 无损flac 百度云网盘下载
APE 无损ape 格式下载
320MP3 极高mp3 歌曲下载
128MP3 标准mp3 百度网盘下载
192OGG 较高ogg 下载
192AAC 较高aac 下载
96AAC 标准aac 百度云下载
Loading...
TXT Vorhaarnooi-Elvis Blue 文本歌词
Vorhaarnooi - Elvis Blue
Written by:Louis van Rensburg
Bantam hom so en flennie die snare
Ek is verlief op die kind
Die son slaan vuur uit die sweetvos hare
Ek is verlief op die kind
Hoor jy meisie met die sweetvos hare
Verstaan jy die praat van die rankie snare
Ek is verlief op die kind
Lappa lei vir bella koud in waboomskloof se geel bossie
Lappa maak vir bella stout
Met hanepoot se natrosies
Donkerrooi die wingerdblaar
En warmrooi die mond van haar
My hart blom wit vir die voshaar nooi
Pluk heide van die rooiste rooi
Vir hierdie einste voshaar nooi
Bellabint my meisiekind
Dis hartblom wit dis heide rooi
Bellabint my meisiekind
Dis hartblom wit dis heide rooi
Vir jou my voshaar meisiekind
Hoor jy meisie met die sweetvos hare
Verstaan jy die praat van die rankie snare
Ek is verlief op die kind
Ek is verlief op die kind