Reën-Adam Tas

歌手 : Adam Tas
专辑 : 10+10
语种 : 纯音乐
时长 : 02:32

DOLBY 杜比全景声 下载

臻品母带 下载

臻品全景声 下载

臻品音质

HIRES Hi-Res 下载

FLAC 无损flac 百度云网盘下载

APE 无损ape 格式下载

320MP3 极高mp3 歌曲下载

128MP3 标准mp3 百度网盘下载

192OGG 较高ogg 下载

192AAC 较高aac 下载

96AAC 标准aac 百度云下载

Loading...

TXT Reën-Adam Tas 文本歌词

Reën - Adam Tas
Written by:Adam Tas/Kobus Bezuidenhoud
Versteek die drome van jou hart
In die skadus van'n kremetart
En'n hopie soet sag wolke teen die blou
En ek stuur vir jou die donderweer
Op'n visarend se rug meneer
En ek hoop dat hy sy pad huis toe onthou
En ek leen vir jou'n sondaars gebede
Van soggens vir hoop en saans vir vrede
En ek worstel met die engel
In die nag se swartste uur
Vra jesus vir genade
En dat hy vir jou die reen stuur
Mag die saad wat jy met jou mond plant
Tot by god se ore rank
Weergalm tot die hemel se plafon
Laat die vonkel in jou o jou lei
Na'n karnival waar liggies skyn
En al die hapiness jou daar verstom
Laat jou dagbreek sonder kommer kom
Geel soos god se sonneblom
En die sonlig sagkens op jou skouers rus
Miskien is ek die laaste een
Watgod sal vra om jou te se n
Maar die woorde is'n bloedsbelydenis
En ek leen vir jou'n sondaars gebede
Met soggens vir hoop en saans vir vrede
En ek worstel met die engel
In die nag se swartste uur
En vra jesus vir genade
En dat hy vir jou die reen stuur
En ek leen vir jou'n sondaars gebede
Met soggens vir hoop en saans vir vrede
En ek worstel met die engel
In die nag se swartste uur
En vra jesus vir genade
En dat hy vir jou die reen stuur