Storm van Liefde-Adam Tas

歌手 : Adam Tas
专辑 : Storm van Liefde
语种 : 英语
时长 : 03:18

DOLBY 杜比全景声 下载

臻品母带 下载

臻品全景声 下载

臻品音质

HIRES Hi-Res 下载

FLAC 无损flac 百度云网盘下载

APE 无损ape 格式下载

320MP3 极高mp3 歌曲下载

128MP3 标准mp3 百度网盘下载

192OGG 较高ogg 下载

192AAC 较高aac 下载

96AAC 标准aac 百度云下载

Loading...

TXT Storm van Liefde-Adam Tas 文本歌词

Storm van Liefde - Adam Tas
Ek wil nie slaap nie want ek wil die droom van jou nie
Ek wil nê rens kyk nie want oralste sien ek jou
Dis nog nie die verlede nie want sommer is nie 'n rede nie
So kom ons maak dit beter met 'n storm
'N storm van liefde
Ek wil nie sonder jou nie ek kan nie sonder jou nie ek sal nie
Want naby jou is ek 'n beter ou
En my liefde vir jou kan ek nie tel nie
Oooh ek wil nie sonder jou nie ek kan nie sonder jou nie
Ek sal nie
Want sonder jou besef ek baie gou dat ek jou stywer vas moes hou
Ek hou nie van stilte dit laat my dink aan jou
En nou's ek heelte heelte verlief op jou
Dis nog nie die verlede nie want skilpad dra nie vere nie
So kom ons maak dit beter met 'n storm
'N storm van liefde
Ek wil nie sonder jou nie ek kan nie sonder jou nie ek sal nie
Want naby jou is ek 'n beter ou
En my liefde vir jou kan ek nie tel nie
Oooh ek wil nie sonder jou nie ek kan nie sonder jou nie
Ek sal nie
Want sonder jou besef ek baie gou dat ek jou stywer vas moes hou
Kom ons maak dit beter kom ons maak dit beter
En kom ons maak dit beter met 'n storm
'N storm van liefde
Ek wil nie sonder jou nie ek kan nie sonder jou nie
Ek sal nie
Want naby jou is ek 'n beter ou
En my liefde vir jou kan ek nie tel nie
Oooh ek wil nie sonder jou nie ek kan nie sonder jou nie
Ek sal nie
Want sonder jou besef ek baie gou dat ek jou stywer vas moes hou
Want naby jou is ek 'n beter ou
My liefde vir jou kan ek nie tel nie
Oooh ek wil nie sonder jou nie kan nie sonder jou nie ek sal nie
Want sonder jou besef ek baie gou dat ek jou stywer vas moes hou