Is Dit Hoe Die Hemel Lyk?-Adam Tas
DOLBY 杜比全景声 下载
臻品母带 下载
臻品全景声 下载
臻品音质
HIRES Hi-Res 下载
FLAC 无损flac 百度云网盘下载
APE 无损ape 格式下载
320MP3 极高mp3 歌曲下载
128MP3 标准mp3 百度网盘下载
192OGG 较高ogg 下载
192AAC 较高aac 下载
96AAC 标准aac 百度云下载
Loading...
TXT Is Dit Hoe Die Hemel Lyk?-Adam Tas 文本歌词
Is Dit Hoe Die Hemel Lyk? - Adam Tas
Written by:Kobus "Koekoes" Bezuidenhoud
Op 'n riempies bank in 'n rietdak huis
Lieve Jesus en my pa
Hulle praat so oor die boerdery en al die peste
Wat so pla
Op 'n Agastoof staan 'n ketel en kook
Soet swart boeretroos
Daar's 'n glimlag op Jesus se gesig
En in my pa se blou blou oë
En is dit is hoe Sy Hemel lyk
En is dit is hoe Sy Hemel proe
En hoeveel paaitjies moes hy loop
Om 'n stukkie van sy Hemel te proe
En hoeveel paaie mos hy loop
Om 'n stukkie van sy Hemel te proe
Op 'n visserman skuit in 'n silwer see
Sit my vriend Schalk en vang
Sulke groot vet visse wat sy nette skeur
En soos reën in sy boot in val
En ek sien hoe hy na sy Hemel kyk
Daar's 'n glimlag in sy oë
En sy laaste vakansie was so welverdiend
Soos Manna uit die Hand van Bo
En is dit is hoe Sy Hemel lyk
En is dit is hoe Sy Hemel proe
En hoeveel paaitjies mos hy loop
Om 'n stukkie van sy Hemel te proe
En hoeveel paaie mos hy loop
Om 'n stukkie van daai Hemel te proe
Laparsu ur deburduryen se als
Is ok my bra