So Verlief-Adam Tas

歌手 : Adam Tas
专辑 : Storm van Liefde
语种 : 英语
时长 : 03:38

DOLBY 杜比全景声 下载

臻品母带 下载

臻品全景声 下载

臻品音质

HIRES Hi-Res 下载

FLAC 无损flac 百度云网盘下载

APE 无损ape 格式下载

320MP3 极高mp3 歌曲下载

128MP3 标准mp3 百度网盘下载

192OGG 较高ogg 下载

192AAC 较高aac 下载

96AAC 标准aac 百度云下载

Loading...

TXT So Verlief-Adam Tas 文本歌词

So Verlief - Adam Tas
Written by:Adam Tas
Laat my ryk word
Asseblief
Nie met baie geld nie
Maar met so klein bietjie lief
Laat my oud word saammet jou
Maak my suksesvol
Asseblief
Nie met n' fancy huis nie
Maar met n' kaya vir my en haar ooo
Waar ons kan speel na die sterre staar
En ooee ooee ooee ek is so verlief op jou
En ooee ooee ooee ek is so verlief op jou
En ooee ooee ooee ek is so verlief
Maak my geduldig
Asseblief
Om haar te troos as sy huil
En om kwaad vir verstaan te ruil
Maak van my n' gentle man
Maak my standvastig
Asseblief
Hu hu hu hu hu
Soos die rots waarop my huisie staan
Die getroue draai van ons wentelbaan
Maak vir my net soos dit
En ooee ooee ooee ek is so verlief op jou
En ooee ooee ooee ek is so verlief op jou
En ooee ooee ooee ek is so verlief
Bridge
Koop n' ring vir daai vinger
Waarom jy my draai
Hey hey
En ek koop n' rok vir daai lyfie
Wat jy so swaai
Want ek is so verskriklik verlief
Ooee ooee ooee ek is so verlief op jou
En ooee ooee ooee ek is so verlief op jou
En ooee ooee ooee ek is so verlief
En ooee ooee ooee ek is so verlief