Gaan se vir die Angels-Adam Tas

歌手 : Adam Tas
语种 : 英语
时长 : 02:28

DOLBY 杜比全景声 下载

臻品母带 下载

臻品全景声 下载

臻品音质

HIRES Hi-Res 下载

FLAC 无损flac 百度云网盘下载

APE 无损ape 格式下载

320MP3 极高mp3 歌曲下载

128MP3 标准mp3 百度网盘下载

192OGG 较高ogg 下载

192AAC 较高aac 下载

96AAC 标准aac 百度云下载

Loading...

TXT Gaan se vir die Angels-Adam Tas 文本歌词

Gaan se vir die Angels - Adam Tas
Written by:Adam Tas/Pierre Smith/Alli Heyns/Christie Schutte
Begrawe vir my in die platteland
Gooi my kissie toe met bosveld sand
Met geen lig wat skyn
Begrawe vir my in die platteland
Balsem vir my met oil of ole
Sit pennies op my oë vir tolgeld daarbo
En los vir my daar doer my in die platteland
Gaan sê vir die angels gaan sê vir die angels
Gaan sê vir angels ek is op pad na bo
Gaan sê vir die angels gaan sê vir die angels
Gaan sê vir angels ek is op pad na bo
As die here my kom haal op 'n dag soos
Die
Met 'n smile op my gesig en die son op
My rug
Sal ek rustig slaap daar doer in die platteland
En gee my goed vir die wat dit soek
Los net my kierie my skoene en my hoed
Vergeet van my
Begrawe vir my in die platteland
Gaan sê vir die angels gaan sê vir die angels
Gaan sê vir angels ek is op pad na bo
Gaan sê vir die angels gaan sê vir die angels
Gaan sê vir angels ek is op pad na bo
Gaan begrawe my in die platteland
Gooi my kissie toe met bosveld sand