Ysterlong-Adam Tas
DOLBY 杜比全景声 下载
臻品母带 下载
臻品全景声 下载
臻品音质
HIRES Hi-Res 下载
FLAC 无损flac 百度云网盘下载
APE 无损ape 格式下载
320MP3 极高mp3 歌曲下载
128MP3 标准mp3 百度网盘下载
192OGG 较高ogg 下载
192AAC 较高aac 下载
96AAC 标准aac 百度云下载
Loading...
TXT Ysterlong-Adam Tas 文本歌词
Ysterlong - Adam Tas
Written by:Adam Tas/Kobus Bezuidenhout
Dis amper 12 uur in die studie saal
Daar's 7 dae se huiswerk om in te haal
Dit kruip al nader aan daardie tyd
Wanneer albei wysers boontoe kyk
Hier 'n storie wat al jare loop
As die manne laatnag staan en skelm rook
Oor 'n ding wat sleepvoet deur die gange dwaal
Wie weet wanneer hy vir jou kom haal
Is jy bang vir hom hy's ysterlong
As jy by die studiesaal se trappies afkom
Is jy bang vir hom hy's ysterlong
Hy dwaal heel nag in die gange rond
Is jy bang vir hom hy's ysterlong
As jy by die studiesaal se trappies afkom
Is jy bang vir hom bang vir hom
Is jy bang vir hom hy's ysterlong
En vloog deur die eetsaal waar die planke kraak
En die winter parmantig aan jou nekvel raak
Dan hardloop jy die trappies twee twee op
Elke haar op jou arms staan kierts regop
Jou roommate lê al lank en snork
Trap hom in die ribbes laat hy wakker word
Vannaand lê julle weer en blaas toe knyp
Going to the loo will be a big mistake
Is jy bang vir hom hy's ysterlong
As jy by die studiesaal se trappies afkom
Is jy bang vir hom hy's ysterlong
Hy dwaal heel nag in die gange rond
Is jy bang vir hom hy's ysterlong
As jy by die studiesaal se trappies afkom
Is jy bang vir hom bang vir hom
Is jy bang vir hom hy's ysterlong
Daar's iets wat hyg in die donker gang
Dit laat jou so bietjie na jou ma verlang
Jy voel al sy vingers om jou nek
Vlug boetie vulg na jou eie plek
Is jy bang vir hom hy's ysterlong
As jy by die studiesaal se trappies afkom
Is jy bang vir hom hy's ysterlong
Hy dwaal heel nag in die gange rond
Is jy bang vir hom hy's ysterlong
As jy by die studiesaal se trappies afkom
Is jy bang vir hom bang vir hom
Is jy bang vir hom hy's ysterlong
Ysterlong-Adam Tas 推荐歌曲
'n Spesiale Aand Met Adam Tas专辑下载
(2013-11-18)