Skilpadtepel-Adam Tas

歌手 : Adam Tas
语种 : 英语
时长 : 03:22

DOLBY 杜比全景声 下载

臻品母带 下载

臻品全景声 下载

臻品音质

HIRES Hi-Res 下载

FLAC 无损flac 百度云网盘下载

APE 无损ape 格式下载

320MP3 极高mp3 歌曲下载

128MP3 标准mp3 百度网盘下载

192OGG 较高ogg 下载

192AAC 较高aac 下载

96AAC 标准aac 百度云下载

Loading...

TXT Skilpadtepel-Adam Tas 文本歌词

Skilpadtepel - Adam Tas
Written by:Adam Tas
Hy was die baas van 'n dorperplaas
Met die naam van skilpadtepel
Maar die reën bly weg sy skape vrek
Hy vat sy vrou na 'n ander plek
Hy was die baas van 'n verlate plaas
Met die naam van skilpadtepel
In die hartjie van die boesmanland
Waar die son 'n
Christen in die hel in brand
Hy bid vir reën mag god hom seën hierdie jaar
En hy bid vir die here wat die hemel en sy dorpers gemaak het
En met gebuigde knieë voor 'n droë krip gaan staan hy
Oh en hy lag want dit reën weer op skilpadtepel
En sy koring kom sy gannatjies blom
Ja en hy lag want dit reën weer op skilpadtepel
En sy koring kom sy gannatjies blom
Daar op skilpadtepel
Hy drink sy olof bergh nou met regte coke
Hy braai sy skaap op doringhout
Sy veld loop geil die tweeling lam
Want daar onder op sy plaas staan 'n oorvol dam
Ja en hy lag want dit reën weer op skilpadtepel
En sy koring kom sy gannatjies blom
Oh en hy lag want dit reën weer op skilpadtepel
En sy koring kom sy gannatjies blom
Oh en hy lag want dit reën weer op skilpadtepel
En sy koring kom sy gannatjies blom
Oh en hy lag want dit reën weer op skilpadtepel
En sy koring kom sy gannatjies blom
Daar op skilpadtepel