Die Diep Blou See-Laurika Rauch
DOLBY 杜比全景声 下载
臻品母带 下载
臻品全景声 下载
臻品音质
HIRES Hi-Res 下载
FLAC 无损flac 百度云网盘下载
APE 无损ape 格式下载
320MP3 极高mp3 歌曲下载
128MP3 标准mp3 百度网盘下载
192OGG 较高ogg 下载
192AAC 较高aac 下载
96AAC 标准aac 百度云下载
Loading...
TXT Die Diep Blou See-Laurika Rauch 文本歌词
Die Diep Blou See - Laurika Rauch
Written by:Christopher Torr
Ek sing vanaand van die diep blou see
Nie soseer van die liefde nie
Maar my hart is wel in twee geskeur
Dis nog n bietjie rou nog n bietjie seer
Ek het gesê ek sal verstaan
As jy eendag weg moet gaan
Seil nou terug oor die diep blou see
Sê jy sal nie weer weggaan nie
En al my sorge groot en klein
Sal net sommerso verdwyn
Is daar niks meer tussen ons twee nie
Behalwe die eindelose see
Ek sien n lig maar dis baie ver
Dalk is dit maar net n ster
Dalk het die einde al gekom
Draai die aarde nog om die son
Jy't vir my laat verstaan
Dat jy eendag weg moet gaan
As jy nou net weer terug kon kom
As jy net wou as jy net kon
En al my sorge groot en klein
Sal net sommerso verdwyn
Is daar niks meer tussen ons twee nie
Behalwe die eindelose see
En al my sorge groot en klein
Sal net sommerso verdwyn
Is daar niks meer tussen ons twee nie
Behalwe die eindelose see
En al my sorge groot en klein
Sal net sommerso verdwyn
Is daar niks meer tussen ons twee nie
Behalwe die eindelose see
En al my sorge groot en klein
Sal net sommerso verdwyn
Is daar niks meer tussen ons twee nie
Behalwe die eindelose see
Behalwe die eindelose see
Behalwe die eindelose see
Die Diep Blou See-Laurika Rauch 推荐歌曲
Chris Se Trefferliedjies专辑下载
(2005-01-05)