Marietjie Wag-'n-Bietjie-Laurika Rauch
DOLBY 杜比全景声 下载
臻品母带 下载
臻品全景声 下载
臻品音质
HIRES Hi-Res 下载
FLAC 无损flac 百度云网盘下载
APE 无损ape 格式下载
320MP3 极高mp3 歌曲下载
128MP3 标准mp3 百度网盘下载
192OGG 较高ogg 下载
192AAC 较高aac 下载
96AAC 标准aac 百度云下载
Loading...
TXT Marietjie Wag-'n-Bietjie-Laurika Rauch 文本歌词
Marietjie Wag-'n-Bietjie - Laurika Rauch
Written by:Christopher Torr
In kerkstraat aberdeen
Woon marietjie alleen
Op haar dag kon sy 'n kop of twee laat draai
Maar marietjie van der heever
Wag haar hele lewe
Iemand het haar wel gevra
In neëntien sestig in de aar
Marietjie o marietjie wil jy dans
Maar sy sê toe vir hom niekie
Nie nou nie wag 'n bietjie
Marietjie o marietjie
O marietjie wil jy dans
My hart is vol van liefde
Wag 'n bietjie vat 'n kans
Ja my hart is vol van liefde
En dit voel of dit wil bars
Marietjie wag 'n bietjie
Marietjie wil jy dans
En niekie poggenpoel
Woon nou buite die gewoel
Hy het seker beter dae al gesien
En in kerkstaat aberdeen
Het dit lanklaas gereën
En hy droom nog af en toe
Van riviere wat nog vloei
En van liedjies wat op die winde ry
En van die liefde van sy lewe
Marietjie van der heever
Marietjie o marietjie
O marietjie wil jy dans
My hart is vol van liefde
Wag 'n bietjie vat 'n kans
Ja my hart is vol van liefde
En dit voel of dit wil bars
Marietjie wag 'n bietjie
Marietjie wil jy dans
En ek hoor weer daardie lied
Van verlange en verdriet
En die letters op die klippe is vol stof
Want hier in aberdeen
Het dit lanklaas gereën
En in Kerkstaat
Marietjie gereën
Marietjie o marietjie
O marietjie wil jy dans
My hart is vol van liefde
Wag 'n bietjie vat 'n kans
Ja my hart is vol van liefde
En dit voel of dit wil bars
Marietjie wag 'n bietjie
Marietjie wil jy dans
Marietjie wag 'n bietjie
Marietjie wil jy dans
Marietjie Wag-'n-Bietjie-Laurika Rauch 推荐歌曲
Chris Se Trefferliedjies专辑下载
(2005-01-05)