God Se Kunskafee-Laurika Rauch
DOLBY 杜比全景声 下载
臻品母带 下载
臻品全景声 下载
臻品音质
HIRES Hi-Res 下载
FLAC 无损flac 百度云网盘下载
APE 无损ape 格式下载
320MP3 极高mp3 歌曲下载
128MP3 标准mp3 百度网盘下载
192OGG 较高ogg 下载
192AAC 较高aac 下载
96AAC 标准aac 百度云下载
Loading...
TXT God Se Kunskafee-Laurika Rauch 文本歌词
God Se Kunskafee - Laurika Rauch
Written by:Prop
Dis 5 uur in die môre en God sit en verf
Hy koester elke druppel goudgeel kuns wat hy aan die hemel hang
Vir ons om na te kyk
Ek hoor die klappende kraak van 'n sifdeur agter my
En Piet skreeu by die stal Ons het reën gekry
En soos ek loop deur God se kunskafee
Voel ek meer geseënd met elke tree
Want met koffie en 'n verfkwas
Sit hy heeldag daar en dink
Hoe om sy vreugde na my te bring
Maar oom Ben se wynplaas op Worcester
Met die ou geuwelhuis
Ja die verf hy die mooiste na 'n lang dag se reis
Ek loop verby 'n prentjie van 'n boer op sy John Deere
Wat vol hoop hierdie aarde omkeer
En ek sien stof maar ek ruik die reën aankom
Ek hoor die fluit van die werkers wat die beeste inkeer
As die son sak oor daai tweespoorpad
En soos ek loop deur God se kunskafee
Voel ek meer geseënd met elke tree
Want met koffie en 'n verfkwas
Sit hy heeldag daar en dink
Hoe om sy vreugde na my te bring
Maar Pa se plaas duskant Leslie
Waar die kleiosse in die son bak
Ja die verf hy die mooiste na 'n lang dag se stap
Die skildery van hierdie volmaan was lank vooruit geverf
Vanaand het hy hom kom ophang agter die donker grys berg
Ek hoor die kraak van die krieke by die rooi dam hier langs my
En warm teen my vel gly die bosveld verby
En soos ek loop deur God se kunskafee
Voel ek meer geseënd met elke tree
Want met koffie en 'n verfkwas
Sit hy heeldag daar en dink
Hoe om sy vreugde na my te bring
Maar die Meyers se wildsplaas by Vaalwater
Met die kampvuur en die samesyn
Ja die verf hy die mooiste na 'n lang dag se ry
God Se Kunskafee-Laurika Rauch 推荐歌曲
Tweeduisend-En-Tien专辑下载
(2010-01-05)