Ek Het ‘n Boer Sien Dans-Laurika Rauch

歌手 : Laurika Rauch
专辑 : Tweeduisend-En-Tien
语种 : 纯音乐
时长 : 03:50

DOLBY 杜比全景声 下载

臻品母带 下载

臻品全景声 下载

臻品音质

HIRES Hi-Res 下载

FLAC 无损flac 百度云网盘下载

APE 无损ape 格式下载

320MP3 极高mp3 歌曲下载

128MP3 标准mp3 百度网盘下载

192OGG 较高ogg 下载

192AAC 较高aac 下载

96AAC 标准aac 百度云下载

Loading...

TXT Ek Het ‘n Boer Sien Dans-Laurika Rauch 文本歌词

Ek Het ‘n Boer Sien Dans - Laurika Rauch
Written by:Lize Beekman
Ek het ver gery op 'n nuwe pad vir die eerste keer
ê rens in die groot karoo
Dit was die langste tyd van byna niks
Maar die kortste pad na waar ek wou wees
Ek het verlang na die see
Dit was 'n groot verdwaal op 'n reguit pad
Ek het noord en suid in die veld verlê
Maar na 'n prentjie op 'n plaaspad
Was ek seker ek ruik die reën
Ek het 'n boer sien dans in die karoo
Met sy hoed in die hand dakloos in die water van bo
Ek het 'n boer sien dans in die karoo
Hy sêons dit noem dit hier genadewater meisiekind
Hierdie reën hierdie water bly 'n seën
Ek het stilgestaan op 'n nuwe plek vir die eerste keer
ê rens in die groot karoo
Dit was die mooiste plek van byna niks
Op 'n plaas met die naam berlin
Toe die hemel die aarde seën
Dit was soos huis toe kom op 'n reguit pad
Ek en 'n vreemdeling met die hoed in die hand
'N prentjie op 'n plaaspad
Die stof die dans en die reën
Ek het 'n boer sien dans in die karoo
Met sy hoed in die hand dakloos in die water van bo
Ek het 'n boer sien dans in die karoo
Hy sê ons dit noem dit hier genadewater meisiekind
Hierdie reën hierdie water bly 'n seën
Ek het 'n boer sien dans in die karoo
Met sy hoed in die hand dakloos in die water van bo
Ek het 'n boer sien dans in die karoo
Hy sê ons dit noem dit hier genadewater meisiekind
Hierdie reën hierdie water bly 'n seën
Ek het 'n boer sien dans in die karoo
Met sy hoed in die hand dakloos in die water van bo
Ek het 'n boer sien dans in die karoo
Hy sê ons dit noem dit hier genadewater meisiekind
Hierdie reën hierdie water bly 'n seën