So Is My Tafel Gedek-Laurika Rauch

歌手 : Laurika Rauch
专辑 : Tweeduisend-En-Tien
语种 : 纯音乐
时长 : 02:29

DOLBY 杜比全景声 下载

臻品母带 下载

臻品全景声 下载

臻品音质

HIRES Hi-Res 下载

FLAC 无损flac 百度云网盘下载

APE 无损ape 格式下载

320MP3 极高mp3 歌曲下载

128MP3 标准mp3 百度网盘下载

192OGG 较高ogg 下载

192AAC 较高aac 下载

96AAC 标准aac 百度云下载

Loading...

TXT So Is My Tafel Gedek-Laurika Rauch 文本歌词

So Is My Tafel Gedek - Laurika Rauch
Written by:Lize Beekman
By my voordeur los die nag die oggendson
T gooi n sagte lig oor die koebaai-traan van die lavender-dou
En my hart onthou daai pers en blou is n gunsteling van jou
So is my tafel gedek my lief
Altyd en steeds vir jou
By my agterdeur groet n suurlemoengeur
K het daai boom geplant op n sonskyndag
En gewonder wanneer kom die reën
Jy was bly soos n kind oor daai goudgeelvrug wat die son reflekteer
So is my tafel gedek my lief
Altyd en steeds vir jou
In die middel van my huis my hartkombuis
Die tafel se elke holte en groef kan van kosbaar tyd getuig
Van die verste verdwaal het ons hier ontmoet in liefde suikersoet
Want so is my tafel gedek my lief
Als van my is eenvoudig lief
Altyd en steeds vir jou