Kelkiewyn-Laurika Rauch

歌手 : Laurika Rauch
专辑 : Tweeduisend-En-Tien
语种 : 纯音乐
时长 : 02:44

DOLBY 杜比全景声 下载

臻品母带 下载

臻品全景声 下载

臻品音质

HIRES Hi-Res 下载

FLAC 无损flac 百度云网盘下载

APE 无损ape 格式下载

320MP3 极高mp3 歌曲下载

128MP3 标准mp3 百度网盘下载

192OGG 较高ogg 下载

192AAC 较高aac 下载

96AAC 标准aac 百度云下载

Loading...

TXT Kelkiewyn-Laurika Rauch 文本歌词

Kelkiewyn - Laurika Rauch
Written by:Anton Goosen
As ek van heel vooraf aan weer
Jou lief kon leer hê
Dan sou ek weer alles net so
Van vooraf wou hê
Maar noudat die seer in my oë
Tot heimwee vervaag het
Noudat die hartseer verdwyn het
Verlang ek na jou
Kelkiewyn kelkie Kelkiewyn
Vlieg saam met die wind
Na waar die son verdwyn
Dan nog een keer
Kelkie Kelkiewyn
Van die verlange in my hart
Die hartseer en die pyn
Van die verlange in my hart
Die hartseer en die pyn
Maar nou sit ek onder die maan
Gesels ek met jou
Laat my toe om my hart uit te praat
Mooiste Kelkiewyn
As ek van heel voor af aan weer
Hom lief kon hê
Dan sou ek weer alles net so
Van vooraf wou hê
Kelkiewyn kelkie Kelkiewyn
Vlieg saam met die wind
Na waar die son verdwyn
Dan nog een keer
Kelkie Kelkiewyn
Van die verlange in my hart
Die hartseer en die pyn
Van die verlange in my hart
Die hartseer en die pyn
Kelkiewyn kelkie Kelkiewyn
Vlieg saam met die wind
Na waar die son verdwyn
Dan nog een keer
Kelkie Kelkiewyn
Van die verlange in my hart
Die hartseer en die pyn
Van die verlange in my hart
Die hartseer en die pyn