Droom-Laurika Rauch
DOLBY 杜比全景声 下载
臻品母带 下载
臻品全景声 下载
臻品音质
HIRES Hi-Res 下载
FLAC 无损flac 百度云网盘下载
APE 无损ape 格式下载
320MP3 极高mp3 歌曲下载
128MP3 标准mp3 百度网盘下载
192OGG 较高ogg 下载
192AAC 较高aac 下载
96AAC 标准aac 百度云下载
Loading...
TXT Droom-Laurika Rauch 文本歌词
Droom - Laurika Rauch
Written by:Kupido
Ver agter die skimme van gister
Gaan haal ek 'n droom
En die droom se naam is jy
Ek sien jou soos jy toe was
Ek sien jou soos jy nou is
En ek besef vir altyd
Bly jy die droom vir my
Stil het jy hier in die omhelsing van my hart kom lê
En ek sal jou nooit laat gaan
Jy is al wat ek my lewe lank wil hê
'N droom wat ewig voortbestaan
Ek is gelukkig in my droomwê reld
En niks sal my ooit
Van jou kan vervreem
My drome word al soeter
Ek kry jou daagliks liewer
En jy gee soveel meer
As wat jy ooit kan neem
Stil het jy hier in die omhelsing van my hart kom lê
En ek sal jou nooit laat gaan
Jy is al wat ek my lewe lank wil hê
'N droom wat ewig voortbestaan
Jy is al wat ek my lewe lank wil hê
'N droom wat ewig voortbestaan
'N droom wat ewig voortbestaan
Droom-Laurika Rauch 推荐歌曲
Tweeduisend-En-Tien专辑下载
(2010-01-05)