Die Ballade Van Jakob F De Beer-Laurika Rauch
DOLBY 杜比全景声 下载
臻品母带 下载
臻品全景声 下载
臻品音质
HIRES Hi-Res 下载
FLAC 无损flac 百度云网盘下载
APE 无损ape 格式下载
320MP3 极高mp3 歌曲下载
128MP3 标准mp3 百度网盘下载
192OGG 较高ogg 下载
192AAC 较高aac 下载
96AAC 标准aac 百度云下载
Loading...
TXT Die Ballade Van Jakob F De Beer-Laurika Rauch 文本歌词
In die Kamdeboo kontrei was ons vrolik, jonk en vry
Waai westewinde waai
In die Kamdeboo kontrei het ons donkiekar gery
Draai donkie donkie draai
Jakob F. de Beer, windpompingenieur
Reis van plaas tot plaas in sy donkiewa
As die westewinde waai, moet silwer speke draai
Draai silwer speke draai
Jakob, pasop
Die wind kan skielik draai
Jakob, Jakob
Die westewind is kwaai
Hannetjie du Plooy, byna byna mooi
Draai westewinde draai
As die dansorreltjie kreun, sit Hannetjie alleen
Draai draai draai tiekie tiekie draai
‘n Donkie en sy baas kom aan op ‘n nuwe plaas
Hannie lyk vir Jakob al te mooi
Na ‘n week of wat ken die donkie ook die pad
Draf draf donkie donkie draf
Jakob, pasop
Die wind kan skielik draai
Jakob, Jakob
Die westewind is kwaai
Op ‘n dag in die Kamdeboo is Hannie windpomp toe
Draai donkie donkie draai
Skeef langs die yster leer, lê Jakob F. de Beer
Waai waai weste winde waai
In die Kamdeboo kontrei kon Hannetjie nie bly nie
Sy huil te veel as die westewinde waai
In die Kamdeboo kontrei het ons donkiekar gery
Draai donkie donkie draai
Jakob, pasop
Die wind kan skielik draai
Jakob, Jakob
Die westewind is kwaai