Jasper Onthou Jy-Laurika Rauch
DOLBY 杜比全景声 下载
臻品母带 下载
臻品全景声 下载
臻品音质
HIRES Hi-Res 下载
FLAC 无损flac 百度云网盘下载
APE 无损ape 格式下载
320MP3 极高mp3 歌曲下载
128MP3 标准mp3 百度网盘下载
192OGG 较高ogg 下载
192AAC 较高aac 下载
96AAC 标准aac 百度云下载
Loading...
TXT Jasper Onthou Jy-Laurika Rauch 文本歌词
Jasper Onthou Jy - Laurika Rauch
Written by:Mariki De Villiers-Knop
Jasper onthou jy ons belofte gemaak
Dat ons mekaar sou liefhê ons was agt
Ek in my groen skooljurk
En jy smart in krieketgoed
Met die duiwe as ons dom'nee
Ons getuie was 'n hoed
Jasper onthou jy ek het eenkeer verdwaal
In daai bangmaak populierbos ons was tien
Ek het stil gaan sit en sag gebid
Geweet jy sou my kry
Jy sou soek en soek want niemand
Was al ooit so lief vir my gewees nie
Maar ons stofpad saam het teer geword
Jou spoor kon ek nie sny nie
Ek het weer verdwaal en verdwaal gebly
En gehoop jy sou kom soek na my
Maar jou seunskind hart het aanbeweeg
Jy't nou die oë van 'n man
Jasper onthou ons kleintyd saam
Onthou my gou weer as jy kan
Jasper onthou jy ek was nerf af geval
Toe daai lang ou my gestamp het
Ons was twaalf
Jy't my opgetel en weggedra
Die pleister self geplak
En daai boelie sommer vreesloos
In die fietsloods kaalvuis aan gaan vat
Jasper onthou jy toe jy weg moes gaan
Na daai ver dorp innie vreemde
Ons was groot
Groot genoeg om seer te kry
Te jonk om te kan keer
Better loved and lost than never loved
Dit sou die tyd ons hard hard leer
Maar ons stofpad saam het teer geword
Jou spoor kon ek nie sny nie
Ek het weer verdwaal en verdwaal gebly
En gehoop jy sou kom soek na my
Maar jou seunskind hart het aanbeweeg
Jy't nou die oë van 'n man
Jasper onthou ons kleintyd saam
Onthou my gou weer as jy kan
Ek bly nou op 'n anner plek
Het nie lank na jou daar weggetrek
Het jou nommer nou die dag by navrae opgesproor
As ek jou sou bel en sou vertel
Dat ek steeds van ons twee droom
Sou jy sê jy droom ook steeds van my
Of is ek lankal reeds verloë n
Maar ons stofpad saam het teer geword
Jou spoor kon ek nie sny nie
Ek het weer verdwaal en verdwaal gebly
En gehoop jy sou kom soek na my
Maar jou seunskind hart het aanbeweeg
Jy't nou die oë van 'n man
Jasper onthou ons kleintyd saam
Jasper onthou ons kleintyd saam
Onthou my gou weer as jy kan
Jasper Onthou Jy-Laurika Rauch 推荐歌曲
Tweeduisend-En-Tien专辑下载
(2010-01-05)