Die Lied Van Die Natuur-Laurika Rauch

歌手 : Laurika Rauch
专辑 : Tweeduisend-En-Tien
语种 : 纯音乐
时长 : 02:37

DOLBY 杜比全景声 下载

臻品母带 下载

臻品全景声 下载

臻品音质

HIRES Hi-Res 下载

FLAC 无损flac 百度云网盘下载

APE 无损ape 格式下载

320MP3 极高mp3 歌曲下载

128MP3 标准mp3 百度网盘下载

192OGG 较高ogg 下载

192AAC 较高aac 下载

96AAC 标准aac 百度云下载

Loading...

TXT Die Lied Van Die Natuur-Laurika Rauch 文本歌词

Die Lied Van Die Natuur - Laurika Rauch
Written by:Kupido
Luister na die geluid van reë ndruppels op 'n sinkdak
Die lied van paddas wat saamsing in 'n koor
Luister hoe die wind 'n boom laat kreun en kraak
Dis die lied van die natuur wat jy daar hoor
Daar is musiek oral om ons heen
En al wat jy moet doen is om te luister
Somtyds die ore spits
Want baiemaal is die liedjie net 'n fluister
Soos 'n bries wat speel oor 'n koringland
'N kriekekoor op 'n warm someraand
Luister laat die geluide jou bekoor
Want dis die lied van die natuur wat jy daar hoor
Aan die punt van die vallei hoog in die berge
Woon daar 'n eggo alleen in 'n klipspelonk
Elke liedjie wat hy hoor sal hy uitkoggel
Hy doen dit meesterlik vanuit sy tronk
Daar is musiek oral om ons heen
En al wat jy moet doen is om te luister
Somtyds die ore spits
Want baiemaal is die liedjie net 'n fluister
Soos 'n bries wat speel oor 'n koringland
'N kriekekoor op 'n warm someraand
Luister laat die geluide jou bekoor
Want dis die lied van die natuur wat jy daar hoor
Luister laat die geluide jou bekoor
Want dis die lied van die natuur wat jy daar hoor