Oorgenoeg Vir Oormôre-Laurika Rauch
DOLBY 杜比全景声 下载
臻品母带 下载
臻品全景声 下载
臻品音质
HIRES Hi-Res 下载
FLAC 无损flac 百度云网盘下载
APE 无损ape 格式下载
320MP3 极高mp3 歌曲下载
128MP3 标准mp3 百度网盘下载
192OGG 较高ogg 下载
192AAC 较高aac 下载
96AAC 标准aac 百度云下载
Loading...
TXT Oorgenoeg Vir Oormôre-Laurika Rauch 文本歌词
Oorgenoeg Vir Oormôre - Laurika Rauch
Written by:J Oberholzer/B Hepburn
Gister se koerant lê langs die leftovers
Want ek kook nog soms vir twee
So ek ruk my reg en ek pak dit weg
Maar die bed voel steeds te leeg
Hulle sê vir my hou moed
Jy sal nog iemand anders ontmoet
Maar ek het oorgenoeg vir oormôre
En selfs nog na vandag
Het ek oorgenoeg vir oormôre
En al die dae wat wag
Gistermiddag hierdie tyd
Was dinge vir my alles omgekeer
Dis die tweede jaar wat ek jou nie hier het
En nou begin dit weer
Die klok wys tien oor twee alweer
Maar ek sal tien teen een aan beweeg
Want ek het oorgenoeg vir oormôre
En selfs nog na vandag
Het ek oorgenoeg vir oormôre
En al die dae wat wag
Ek en jy
Het oorgenoeg vir oormôre
Die dae bewys
Ons liefde sal veel langer hou
As al my dae hier sonder jou
Daars oorgenoeg vir oormôre
En selfs nog na vandag
Het ekke oorgenoeg vir oormôre
En al die dae wat wag
Oorgenoeg vir oormôre
En selfs nog na vandag
Het ekke oorgenoeg vir oormôre
En al die dae wat wag
Gister se koerant lê langs die leftovers
Want ek kook nog soms vir twee
Oorgenoeg Vir Oormôre-Laurika Rauch 推荐歌曲
Tweeduisend-En-Tien专辑下载
(2010-01-05)