Blou-Laurika Rauch

歌手 : Laurika Rauch
语种 : 纯音乐
时长 : 03:46

DOLBY 杜比全景声 下载

臻品母带 下载

臻品全景声 下载

臻品音质

HIRES Hi-Res 下载

FLAC 无损flac 百度云网盘下载

APE 无损ape 格式下载

320MP3 极高mp3 歌曲下载

128MP3 标准mp3 百度网盘下载

192OGG 较高ogg 下载

192AAC 较高aac 下载

96AAC 标准aac 百度云下载

Loading...

TXT Blou-Laurika Rauch 文本歌词

As die skemer kom
En hy vang my by jou
En hy stuur jou terug na jou huis toe
Wie sou verstaan
Hoe ek sou voel
Wie sou verstaan
Oral om
Om my heen
Is dit blou
Want ek wil by jou wees
Ek wil by jou wees vanaand
Tyd en plek
Bepaal wat gebeur
Niemand kan dit keer nie
Se my wat's reg
En wat is verkeerd
Wie sou bepaal
Oral om
Om my heen
Is dit blou
Want ek wil by jou wees
Ek wil by jou wees vanaand
Alles is blou
Alles is blou
Blou is die wolke
Blou is die maan
Blou is die venster waarby ek staan
Blou is my hart en
Blou my gedagtes
Blou om my heen
Alles is blou
Alles is blou
Alles is blou
Alles oor jou
As die skemer kom
En hy vang my by jou
En hy stuur jou terug na jou huis toe
Wie sou verstaan
Hoe ek sou voel
Wie sou verstaan
Oral om
Om my heen
Is dit blou
Want ek wil by jou wees
Ek wil by jou wees vanaand