Septemberland-Laurika Rauch

歌手 : Laurika Rauch
语种 : 德语
时长 : 03:22

DOLBY 杜比全景声 下载

臻品母带 下载

臻品全景声 下载

臻品音质

HIRES Hi-Res 下载

FLAC 无损flac 百度云网盘下载

APE 无损ape 格式下载

320MP3 极高mp3 歌曲下载

128MP3 标准mp3 百度网盘下载

192OGG 较高ogg 下载

192AAC 较高aac 下载

96AAC 标准aac 百度云下载

Loading...

TXT Septemberland-Laurika Rauch 文本歌词

Nêrens was Septemberland
Al ooit so mooi gewees
Soos hierdie dorre akkerrand
Se wildevygiefees
Want nêrens lê die pad so lank
Waar soutslaai in September rank
Waar madeliefies koppies swaai
By middaglui se windpomp draai
Vir jou nie die lower van bergland se wei
Vir jou nie die tower van varings en vlei
Vir jou gee ek yster en dorsland se vaal
Vir jou gee ek kliprand en yl bossies kaal
Die soet van die aandblom en blou diamant
Vir jou gee ek pag oor Namakwaland
En soms dink ek die Heer het self
Die bedding afgesteek
En toe het hy met milde hand
Die reënboog oopgebreek
Raak hy sy kind wat bakhand kyk
Na witkopwolk wat nimmer wyk
En fluister hy met oostewind
Die akker is vir jou my kind
Refrein