Ek Maak Net Soos Ek Wil-Laurika Rauch
DOLBY 杜比全景声 下载
臻品母带 下载
臻品全景声 下载
臻品音质
HIRES Hi-Res 下载
FLAC 无损flac 百度云网盘下载
APE 无损ape 格式下载
320MP3 极高mp3 歌曲下载
128MP3 标准mp3 百度网盘下载
192OGG 较高ogg 下载
192AAC 较高aac 下载
96AAC 标准aac 百度云下载
Loading...
TXT Ek Maak Net Soos Ek Wil-Laurika Rauch 文本歌词
Ek Maak Net Soos Ek Wil - Laurika Rauch
Written by:Koos Du Plessis
As my wrak tog kan loop
En die pad is oop
En die lewe lê alkant te koop
En ek't 'n rand of tien
En wie weet miskien
Nog 'n paar hier of daar
Wie weet waar
Dan vat ek die pad
Na die bose ou stad
Want hy's grys en wys
En hy's gou
En die naald bly dwaal
Net so regs van nul
Want ek maak net soos ek wil
Ek't 'n jaar lank gewerk
As 'n derde klerk
Dis weer tyd om 'n iets te geniet
Want 'n week se swoeg
Maak my moedeloos moeg
En die tjek sê ook
Als is verniet
Toe breek ek maar weg
Want die wêreld is reg
En ek's eindelik klaar met die spul
En die naald bly dwaal
Net so regs van nul
En ek maak net soos ek wil
Daar's 'n ietsie te sê vir
Min rykdom hê
Want 'n rand is soms soos 'n fortuin
As die wiele rol en die tenk is vol
Word die sorge agter jou klein
Die vryheid is soet
Die trap met jou voet
En die enjin word dromerig stil
Want die naald bly dwaal
Net so regs van nul
En jy maak net soos jy wil
Want die naald bly dwaal
Net so regs van nul
En jy maak net soos jy wil
Ek Maak Net Soos Ek Wil-Laurika Rauch 推荐歌曲
Tweeduisend-En-Tien专辑下载
(2010-01-05)