Die Siener-Laurika Rauch

歌手 : Laurika Rauch
专辑 : Tweeduisend-En-Tien
语种 : 纯音乐
时长 : 04:34

DOLBY 杜比全景声 下载

臻品母带 下载

臻品全景声 下载

臻品音质

HIRES Hi-Res 下载

FLAC 无损flac 百度云网盘下载

APE 无损ape 格式下载

320MP3 极高mp3 歌曲下载

128MP3 标准mp3 百度网盘下载

192OGG 较高ogg 下载

192AAC 较高aac 下载

96AAC 标准aac 百度云下载

Loading...

TXT Die Siener-Laurika Rauch 文本歌词

Die Siener - Laurika Rauch
Written by:Christopher Torr
Dis 'n hele ent vanaf ottosdal
Diep in die hart van die wes transvaal
Galop galop in die skemergloed
Oor lichtenburg hang 'n lanferdoek
Sy lang swart baard is met grys gevlek
Hy lyk soos iemand uit die ou testament
Oor lichtenburg hang 'n groot swaar wolk
Wie sal die droom vir die oom vertolk
Kan jy my nog sien kan jy my nog hoor
Oom koos gaan dalk sy hoed verloor
Ontwaak ontwaak want die bloedrooi son
Hang alreeds bo die horison
Hy't 'n kaalkop man in 'n droom gesien
Vlae halfstok en die nommer vyftien
Hy lyk ontsteld hy lyk gedaan
Die generaal is in groot gevaar
Oom koos is kalm oom koos is stil
Hy soek na woorde en na god se wil
Hy staar na die man met die helm gebore
Hy staar na die man met die wilde oë
Kan jy my nog sien kan jy my nog hoor
Oom koos gaan dalk sy hoed verloor
Ontwaak ontwaak want die bloedrooi son
Hang alreeds bo die horison
Hoe sê jy vir 'n vriend jou dae is getel
Jy groet maar net en jy sê vaarwel
Glo vas in die heer hou vas jou hoed
Oor lichtenburg hang 'n lanferdoek
Donker dag donker aand
Dag vyftien septembermaand
'N skoot in die nag 'n skoot in die kol
In die leë straat het 'n hoed gerol
Kan jy my nog sien kan jy my nog hoor
Oom koos gaan dalk sy hoed verloor
Ontwaak ontwaak want die bloedrooi son
Hang alreeds bo die horison
Kan jy my nog sien kan jy my nog hoor
Oom koos gaan dalk sy hoed verloor
Ontwaak ontwaak want die bloedrooi son
Hang alreeds bo die horison