Woud Van Stilte-Laurika Rauch
DOLBY 杜比全景声 下载
臻品母带 下载
臻品全景声 下载
臻品音质
HIRES Hi-Res 下载
FLAC 无损flac 百度云网盘下载
APE 无损ape 格式下载
320MP3 极高mp3 歌曲下载
128MP3 标准mp3 百度网盘下载
192OGG 较高ogg 下载
192AAC 较高aac 下载
96AAC 标准aac 百度云下载
Loading...
TXT Woud Van Stilte-Laurika Rauch 文本歌词
Woud Van Stilte - Laurika Rauch
Written by: H Beukes/M Joubert
Wanneer die herberge teen my gesluit word
As ek van vermoeienis klein is
Vlam jy n vuurherd van vertroosting
Jy laat die grys van gister
Rooi in donker klowe blom
In my hart plant jy
N woud van stilte
Wanneer ek teen die skemer se sperdraad verstar
Die nag soos n tronk om my sluit
As my oë oorstroom
Verjaag jy die droefnis met die oop horison van jou stem
Jy laat die grys van gister
Rooi in donker klowe blom
In my hart plant jy
N woud van stilte
Wanneer die twyfel snuffel aan my dink
As ek steier teen die afgrond van vreemde kennis
Leer jy my vlieg soos n boot met seile
Jy laat die grys van gister
Rooi in donker klowe blom
In my hart plant jy
N woud van stilte
Wanneer die twyfel snuffel aan my dink
As ek steier teen die afgrond
Leer jy my vlieg soos n boot met seile
Jy laat die grys van gister
Rooi in donker klowe blom
In my hart plant jy
N woud van stilte
Jy plant
N woud van stilte
Woud Van Stilte-Laurika Rauch 推荐歌曲
Tweeduisend-En-Tien专辑下载
(2010-01-05)