Ontwaak (Lewendige Opname)-Arno Carstens

歌手 : Arno Carstens
语种 : 纯音乐
时长 : 03:46

DOLBY 杜比全景声 下载

臻品母带 下载

臻品全景声 下载

臻品音质

HIRES Hi-Res 下载

FLAC 无损flac 百度云网盘下载

APE 无损ape 格式下载

320MP3 极高mp3 歌曲下载

128MP3 标准mp3 百度网盘下载

192OGG 较高ogg 下载

192AAC 较高aac 下载

96AAC 标准aac 百度云下载

Loading...

TXT Ontwaak (Lewendige Opname)-Arno Carstens 文本歌词

Ontwaak (Lewendige Opname) - Arno Carstens
Written by:Arno Carstens
Die som van ons probleme stuur vir almal 'n boodskap van hoop
Ek dink my vriend is die messiah eenvoudig volmaak
Verafsku deur die massas alleen denkend en knaend onvanpas
Sou dit hy wees wat die wêreld eendag laat herontwaak
Wakker klap
Wakker klap
Ontwaak in hierdie uur van nood
Laat die storie aan jou behoort
Waar daar rook is is daar 'n vuur
Ontwakend self gemaskerde dier
Ek verstik in hierdie vokken rook
O dis onsin hierdie ondier
Die gebou val 'n waterwal
Ontwakend self agter die masker
Ja agter die masker 'n gewapende dier
Soms skryf vir almal 'n getikte brief met 'n pen
Om ons te herinner aan die prag van
Eenvoud en ons doel om te verken verken
Ontwortel omhoog voorwaarts sag
In hierdie oerwoud is jy die byl
In hierdie leeftyd is jy gesag
Varsklap
Varsklap
Ontwaak in hierdie uur van nood
Laat die storie aan jou behoort
Waar daar rook is is daar 'n vuur
Ontwakend self gemaskerde dier
Ek verstik in hierdie rook
O dis onsin hierdie ondier
Die gebou val 'n waterwal
Ontwakend self agter die masker
Ja agter die masker 'n gemaskerde dier
Hy sê ons moet glimlag en dans in die tronke
Van verdriet en nooit opsy staan vir 'n beter lied
'N atoombom van hartstog is net
Tydelik my vriend en jou voorbeeld
Van blydskap is sterker as verdriet
Ontwaak in hierdie uur van nood
Laat die storie aan jou behoort
Waar daar rook is is daar 'n vuur
Ontwakend self gemaskerde dier
Ek verstik in hierdie rook
O dis onsin hierdie ondier
Die gebou val 'n waterwal
Ontwakend self agter die masker
Agter die masker 'n gewapende dier