Stuur Groete Aan Mannetjies Roux-Laurika Rauch

歌手 : Laurika Rauch
专辑 : Gunstelinge
语种 : 纯音乐
时长 : 03:17

DOLBY 杜比全景声 下载

臻品母带 下载

臻品全景声 下载

臻品音质

HIRES Hi-Res 下载

FLAC 无损flac 百度云网盘下载

APE 无损ape 格式下载

320MP3 极高mp3 歌曲下载

128MP3 标准mp3 百度网盘下载

192OGG 较高ogg 下载

192AAC 较高aac 下载

96AAC 标准aac 百度云下载

Loading...

TXT Stuur Groete Aan Mannetjies Roux-Laurika Rauch 文本歌词

Stuur Groete Aan Mannetjies Roux - Laurika Rauch
Written by:Chris Torr
My oom se motor is 'n ou masjien
Hy maak dit vol met dieselien
En hy sing in die strate as hy ons kom sien
My oom is oud en ek is skaars dertien
My oom drink koffie en my tannie tee
Ek vra oor die reën en hy sê janee
En hy drink soet koffie met sy een oog toe
En hy praat weer oor die drie van Mannetjies Roux
O stuur ons net so 'n bietjie reën
My oom het 'n tenk vol dieselien
En seën my pa en seën my ma
En my oom op sy plaas in Afrika
Maar oom het gesukkel op die plaas
Want die son was te warm en die reën te skaars
En die man van die bank het net sy kop geskud
Want my oom ja my oom was te diep in die skuld
My oom se motor is 'n ou masjien
Hy maak dit vol met dieselien
En hy ry na die lande in die oggenddou
Die lande vaal en sy oë grou
O stuur ons net so 'n bietjie reën
My oom het 'n tenk vol dieselien
En seën my pa en seën my ma
En my oom op sy plaas in Afrika
En as jy in die oggend in die lande stap
Hoor jy nog sy motor met sy klak klak klak
Maar my oom ja my oom se oë's nou albei toe
In sy brief stuur hy groete aan Mannetjies Roux
O stuur ons net so 'n bietjie reën
My oom het 'n tenk vol dieselien
En seën my pa en seën my ma
En my oom op sy plaas in Afrika
En seën my pa en seën my ma
En my oom op sy plaas in Afrika