Hierdie Keer-Laurika Rauch
DOLBY 杜比全景声 下载
臻品母带 下载
臻品全景声 下载
臻品音质
HIRES Hi-Res 下载
FLAC 无损flac 百度云网盘下载
APE 无损ape 格式下载
320MP3 极高mp3 歌曲下载
128MP3 标准mp3 百度网盘下载
192OGG 较高ogg 下载
192AAC 较高aac 下载
96AAC 标准aac 百度云下载
Loading...
TXT Hierdie Keer-Laurika Rauch 文本歌词
Hierdie Keer - Laurika Rauch
Written by:Laurika Rauch/C. Torr/Machiel Roets
Kyk waar's ons
Hier's jy weer
Na al die lange
Jare voor my deur
Kyk die aarde
Val alweer
Tuimelend
Uit die hemel neer
Hierdie keer gaan dit anders wees
Dis wat ek hoop dis wat ek vrees
Hierdie keer gaan ek wyser wees
Want ek het'n boek of twee gelees
Het gedink
Jy's moeg vir my
Het gedink
Gedink
Ons is verby
Maar ek kan nou
Die ding verstaan
Dis hier met die son
Dis weg met die maan
Hierdie keer gaan dit anders wees
Dis wat ek hoop dis wat ek vrees
Hierdie keer gaan ek wyser wees
Want ek het'n boek of twee gelees
Het gedink
Jy's moeg vir my
Maar ek kan nou
Die ding verstaan
Dis hier met die son
Dis weg met die maan
Hierdie keer gaan dit anders wees
Dis wat ek hoop dis wat ek vrees
Hierdie keer gaan ek wyser wees
Want ek het'n boek of twee gelees
Want ek het'n boek of twee gelees
Hierdie keer gaan dit anders wees
Hierdie Keer-Laurika Rauch 推荐歌曲
Gunstelinge专辑下载
(2017-10-23)