Stilweg Stil-Ddisselblom
DOLBY 杜比全景声 下载
臻品母带 下载
臻品全景声 下载
臻品音质
HIRES Hi-Res 下载
FLAC 无损flac 百度云网盘下载
APE 无损ape 格式下载
320MP3 极高mp3 歌曲下载
128MP3 标准mp3 百度网盘下载
192OGG 较高ogg 下载
192AAC 较高aac 下载
96AAC 标准aac 百度云下载
Loading...
TXT Stilweg Stil-Ddisselblom 文本歌词
Stilweg Stil - Ddisselblom
Written by:Lienka Coetzee
Die nag is koud sonder skadu's
En ek ruik die see en son
In my kop
Soos ek onthou
Was daar meer goed as kwaad
En die nasmaak word soeter
Soos ek gaan
En ek draai my rug op jou
Maar my hart bly vasklou
Die wind waai my stilweg stil
Tot ek staan waar ek staan
Ek soek my pad tussen reën en mis
Op 'n moltrein onder 'n dooie stad
Dieselfde son en dieselfde maan
Dieselfde God erken ek in die aand
En ek draai my rug op jou
Maar my hart bly vasklou
Die wind waai my stilweg stil
Tot ek staan waar ek staan
Maar jou hand bring my weer terug
Op die verre see se rug
Hier by jou voel ek tuis wil ek bly
En ek draai my rug op jou
Maar my hart bly vasklou
Die wind waar my stilweg stil
Tot ek staan waar ek staan
Tot ek weet