Carwatch Camels-Ddisselblom
DOLBY 杜比全景声 下载
臻品母带 下载
臻品全景声 下载
臻品音质
HIRES Hi-Res 下载
FLAC 无损flac 百度云网盘下载
APE 无损ape 格式下载
320MP3 极高mp3 歌曲下载
128MP3 标准mp3 百度网盘下载
192OGG 较高ogg 下载
192AAC 较高aac 下载
96AAC 标准aac 百度云下载
Loading...
TXT Carwatch Camels-Ddisselblom 文本歌词
Carwatch Camels - Ddisselblom
Jy stap elke dag by my verby met jou pakkies goed wat jou bevry
Afgeroomde melk en lae vet yogurt en jou woolworths styl en
Twee duisend rand se goed en net twee daarvan kom vir my want
Ek pas jou kar op
Ek hou die skelms dop
Ek vra nie veel nie
Net fags in my pakkie
En rook in my long
Ek rook my carwatch camels en voel I belong
Net fags in my pakkie
En rook in my long
Ek rook my carwatch camels en voel I belong
Kom wind kom weer kom son kom maan niks gaan my hier kan keer
Dag in dag uit sal ek wag en wag terwyl jy jou kinders laat leer
Ek pas jou kar op
Ek hou die skelms dop
Ek vra nie veel nie
Net fags in my pakkie
En rook in my long
Ek rook my carwatch camels en voel I belong
Net fags in my pakkie
En rook in my long
Ek rook my carwatch camels en voel I belong
Ek pas jou kar op tot laat in die aand en
Ek voel so weerloos tot laat in die aand

Ek rook my carwatch camels en voel I
Net fags in my pakkie
En rook in my long
Ek rook my carwatch camels en voel I belong
Net fags in my pakkie
En rook in my long
Ek rook my carwatch camels en voel I belong
Carwatch Camels-Ddisselblom 推荐歌曲
Grootste Treffers专辑下载
(2014-10-27)