Beter As Liefde-Karlien Van Jaarsveld
DOLBY 杜比全景声 下载
臻品母带 下载
臻品全景声 下载
臻品音质
HIRES Hi-Res 下载
FLAC 无损flac 百度云网盘下载
APE 无损ape 格式下载
320MP3 极高mp3 歌曲下载
128MP3 标准mp3 百度网盘下载
192OGG 较高ogg 下载
192AAC 较高aac 下载
96AAC 标准aac 百度云下载
Loading...
TXT Beter As Liefde-Karlien Van Jaarsveld 文本歌词
ek weet my hart is vol
maar ek laat jou hier in
ek weet ek moet weg hol
maar ek sien n begin
dit alles met jou
ek verloor alle sin
ek het jou nie vervag
ek het jou nie beplan
maar hoe besluit n mens
waarheen jou pad sal gaan
jy het my gewys hoe
jy by my sal staan
Want daar's niks beter as liefde nie
daars niks beter as jy
en ek weet ek verdien jou nie
maar jy bly nog by my
en die liefde vergeet jou nie
en dit sal jou nooit onder kry
en ek glo wat ek se daar's niks beter
beter as Liefde nie
jy het so mooi gelyk
jy't alles reg gedoen
jy het deur my siel gekyk
ek wil jou aanhou soen
en vir jou wys hoe
jy vir my sou val
hou kon jy dit weerhou
dit wat jy vir my voel
die liefde vrees jou nie
dit word vir jou bedoel
hy sal jou intrek
en jou hart weg spoel
want daar's niks beter as liefde nie
daar's niks beter as jy
en ek weet ek verdien jou nie
maar jy bly nog by my
en die liefe vergeet jou nie
en dit sal jou nooit onder kry
en ek glo wat ek se daar's
niks beter
beter as liefde nie
ek weet oor n 100 jaar
sal ek nog steeds dieselfde se
deur als by ons by mekaar want ek wil net vir jou he
want daar's niks beter as liefde nie
daar's niks beter as jy
en ek weet ek verdien jou nie
maar jy bly nog by my
en die liefde vergeet jou nie
en dit sal jou nooit onder kry
en ek glo wat ek se daar's niks beter
beter as liefde nie
en ek glo wat ek se
daars niks beter
beter as liefde nie
Beter As Liefde-Karlien Van Jaarsveld 推荐歌曲
Jakkals Trou Met Wolf Se Vrou专辑下载
(2011-03-03)